Kianga Lodge & Venue
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Prys sluit in
- Single Room Double Bed Chalet
- Tariewe wat vertoon word is op 'n selfsorgbasis.
Huisreëls
Troeteldiere is welkom met vooraf reëling, maar moet aan 'n leiband gehou word.
Kinders onder 12 moet asseblief deur 'n volwassene vergesel word op die staproetes en by die swembad.
Geen getoeer, geen musiek word vanuit voertuie gespeel nie.
Geen parkering op die gras by die swembad nie.
Geen eie alkohol op die perseel nie. Kurkgeld kan met die bestuur gereël word.
Navraag doen asseblief oor ons saal- en geleentheidsvermaakdienste vir partytjies, troues of ander geleenthede.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Vlakplaats 354-Jr, Portion 37, Centurion, 0183, Gauteng
Sien kaart- Slaapplek vir 75 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang