Kian's Place

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Kian's Place is 'n gerieflike huis in Myburgh Park op 'n heuwel in Langebaan. Die slaapkamers is op die grondvloer en die leefarea met sy uitsig oor Langebaan is op die eerste verdieping.

Kian's Place het slaapplek vir 8 gaste en word as 'n selfsorg-eenheid verhuur. Dit beskik oor 3 slaapkamers en die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die tweede en derde slaapkamer deel 'n badkamer. Die huis is ten volle toegerus met al die luukshede wat jy benodig, soos 'n skottelgoedwasser, ingeboude braaiplek, veerpyltjies, en DStv (Hotelpakket).

Die huis het 'n groot omheinde tuin met 'n mooi grasperk wat ideaal is vir kinders.

Linne en handdoeke word ook voorsien.

Slaapplek

'n Bespreking by Kian's Place sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 4 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Stapelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Speletjieskamer
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Kian's Place gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 045 per nag (plek vir 8)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za