Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kiara Lodge

  • Kapasiteit: 129 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R712, Clarens, Dihlabeng, 9701, Vrystaat
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Kiara Lodge is aan die voet van die pragtige Maluti-berge geleë en bied 'n verskeidenheid vermaak-opsies vir die hele gesin tydens die vakansie.

Verblyf is beskikbaar in 15 eenhede wat geskik is vir 70 gaste. Die eenhede sluit Tweeslaapkamer Chalets met stoepe en Dubbelkamers met stoepe in. Elke kamer het gemaklike beddens, 'n badkamer met 'n bad of stort of albei, 'n stoep en 'n privaat ingang.

Die Tweeslaapkamer-woonstel is geskik vir 4 volwassenes en 2 kinders onder 12 jaar, en die Drieslaapkamer-woonstel is geskik vir 6 volwassenes en 2 kinders onder 12 jaar.

Daar is spa-behandelings en buitelug-aktiwiteite op die perseel. Met Clarens wat net 15 minute se ry weg is en die manjifieke Golden Gate-Hoogland- Nasionale Park wat ook naby hierdie oord is, is daar 'n rits aktiwiteite in die omgewing wat gaste kan geniet.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 115 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.3
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Leonie W
Gesin met tieners
5.0
Heerlike verblyf met baie om te doen en baie mooi uitsigte. Goed vir die siel. Baie netjies en mooi.
Mei 2025
Veronica L
Saam met lewensmaat
5.0
Kiara Lodge is hoogs aan te beveel, ons verblyf daar was baie aangenaam. Sien sterre.
Mei 2025
Alet E
Saam met lewensmaat
5.0
Ons derde keer by Kiara Lodge en beslis nie ons laaste nie. Wat 'n heerlike lang naweek by Kiara Lodge! Die Lodge is baie netjies en die uitsig fantas...
Sien meer
Apr 2025
Chanel G
Gesin met klein kinders
5.0
Ons het dit so baie geniet! Kiara Lodge is 'n baie amazing plek, sal beslis teruggaan.
Mrt 2025
Daniella R
Gesin met klein kinders
5.0
Our family enjoyed our stay; we certainly will stay there again. A fun place for a family with small children. Both outside and inside ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Beekman Holidays Geverifieer

Eiendomme 12

Resensies 533

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • R712, Clarens, Dihlabeng, 9701, Vrystaat
  • Gaste dink Kiara Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Kapasiteit: 129 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R712, Clarens, Dihlabeng, 9701, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA069e4748fef028bad0dfe2ff0d8c8d37c55ee0a8328d9d63732e150ac286ebb930ae07d230102761ea06e89ad05642635e97?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 3) 115 5 1 5 R712 Clarens 9701 Vrystaat 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -28.506165566892 28.560123722198

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang