Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kiara Lodge

Dubbelkamer met 'n stoep
Vanaf
Vanaf R1 400
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer bied slaapplek aan 2 gaste en 1 kind jonger as 2 jaar in 'n kot. Daar is een slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die eenheid het tee- en koffiemaakgeriewe, asook 'n TV met sekere DStv-kanale. Die kamers word daagliks skoongemaak.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs die kamer.

Huisreëls

Beekman Holidays is die primêre verhuringsagent vir hierdie eiendom. Enige rente op gelde wat betaal is vir die huureiendom wat verdien word vanaf die gelde betaal is en die tyd wat Beekman Holidays dit oorbetaal aan die eienaar is vir Beekman Holidays.

Let asb. dat die volledige betaling 48 uur na die bespreking gemaak is aanvaar sal word.

Uitkloktyd is streng om 10:00 daagliks.

Die gebruik van die braai is beperk tot eiendomme waar daar braaigeriewe by die eenheid self is.

Gaste wat bespreek en betaal het vir verblyf met 'n kredietkaart moet dieselfde kaart toon ten tyde van inklok. 'n Sekuriteitsdeposito van R1000 sal op die kaart met aankoms gereserveer word.

Om die goed bestuurde toegang tot rugsteunkrag tydens beurtkrag te verseker, moet gaste asb. kennis neem dat ons oorde se kragopwekkers in spesifieke tydgleuwe werk. Raadpleeg asb. jul oord se ontvangs vir meer inligting met betrekking tot oord-spesifieke tydgleuwe.

Dagbesoekers word toegelaat mits dit 24 uur voor die tyd direk met die oord gereël is. Let asb. dat die aantal gaste steeds nie die maksimum aantal gaste wat toegelaat word per eenheid mag oorskry nie.

Gaste moet 'n bewys van identiteit toon soos 'n geldige ID, bestuurslistensie of paspoort. Sonder bewys van identifikasie kan die oord weier om gaste toe te laat om die eenheid te beset.

Gaste moet 'n bevestigingsbrief op papier of digitaal ten tyde van inklok toon. Die oord behou die reg voor om gaste 'n ander eenheid, van dieselfde grootte, te gee soos dit op die besprekingsbrief getoon word.

Geen oorbesetting nie: Indien die bestuur van die opinie is dat die gastegeselskap die maksimum kapasiteit van die eenheid oorskry kan gaste gevra word om die eenheid te ontruim en 'n boete mag gehef word.

Respekteer asb. alle gaste. Geen geraas word na 22:00 toegelaat nie, en harde musiek is verbode. Indien gaste nie hierby hou nie sal hulle gevra word om die verblyf te verlaat.

Hierdie oord stel 'n groep limiet en besprekingsvoorwaardes op, en het spesiale inklokprosedures, en vereis bykomende deposito's en vrywarings. As jy deel is van 'n groep- of veelparty-bespreking, van meer as 13 gaste, maak asb. seker dat jy so gou moontlik direk met die oord nagaan nadat jy bevestiging van hierdie bespreking ontvang het.

Dit word nie toegelaat om 'n eenheid uit te verhuur sonder die toestemming van die bestuurder nie. Gaste kan nie die besprekingstydperk deel met ander gaste wat nie op die oorspronklike bevestigingsbrief genoem word nie. Indien die bestuur vind dat gaste nie by die reël hou nie sal gaste en/of hul groep nie die eenheid mag beset nie, gevra word om te ontruim en 'n boete moet betaal.

Gaste is persoonlik verantwoordelik vir enige skade aan die gebou en inhoud van die eenheid wat mag plaasvind tydens die verblyftydperk, al oorskry dit die breekskadedeposito-bedrag wat met inklok betaal is.

Dit is 'n standaardgebruik om 'n vrywaringsvorm te teken. Enige gas ouer as 18 mag die gasteregistrasiekaart ten tyde van inklok teken. Die vrywaarder moet in die eenheid bly vir die volledige verblyftydperk. Indien die vrywaarder die eenheid verlaat sal die oorblywende gaste gevra word om die oord te ontruim.

Troeteldiere word nie by die oord toegelaat nie, behalwe vir gesertifiseerde gidshonde. Indien gaste nie by hierdie reël hou nie sal 'n boete geld en die troeteldiere sal van die oord verwyder moet word.

Gaste mag volgens wet nie in die eenhede, op die stoepe of by enige van die ander geboue op die perseel rook nie. Indien die bestuurder vind dat gaste hierdie reël breek sal 'n boete gehef word.

Die bestuurder neem geen verantwoordelikheid van welke aard ook al insluitend besering, dood, verlies, skade of kostes wat deur gaste of enige iemand wat ook in die eenheid bly gely word nie. Dit sluit gebeure in van 'n natuurlike aard, diefstal, protesaksie, brande of die aksies of nalatigheid van enige ander persoon insluitend, maar nie beperk tot, die plaaslike of nasionale regering, beperkings, verbod en vereistes van visas, permitte, lisensies en sertifikate van grenskontroles en immigrasie (indien van toepassing), die militêre, polisie of sekuriteitsdienste se ingryping, internasionale en plaaslike reis, beweging van goedere of persone, besetting van eiendom en gebruik van geriewe, eiendom en openbare en privaat venues onder die bestuur van plaaslike of nasionale regering.

Besonderhede van alle geriewe by die oord is korrek ten tyde van bespreking, maar kan verander weens onderhoudsskedules. Spesifieke geriewe mag onderhewig wees aan ekstra kostes.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenslaapkamerwoonstel met 'n stoep
Vanaf
Vanaf R2 150
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die chalet is volledig toegerus vir selfsorg en bied slaapplek aan maksimum 2 volwassenes en 1 baba onder die ouderdom van 2. Die eenheid het 'n koningingrootte-bed, en 'n bababed op versoek. Die badkamer het 'n stort, toilet en bad. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, stoof en oond toegerus. Die sitarea het 2 enkelslaapbanke vir 2 kinders onder die ouderdom van 10.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Kinderbank vir 1
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xKinderbank vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Gesin-studio met 'n stoep (Rolstoelvriendelik)
Vanaf
Vanaf R2 450
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die selfsorg-studio het slaapplek vir maksimum 4 gaste. Die eenheid het 2 koningingrootte-beddens. Die en suite-badkamer het 'n toilet, stort en bad. Die kombuis is met 'n tweeplaatgasstoof, yskas en mikrogolf toegerus. Daar is ook 'n TV met sekere DStv-kanale.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
2 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Kaggel

Tweeslaapkamer-chalet met 'n stoep
Vanaf
Vanaf R2 900
per eenheid
Beskrywing

Hierdie selfsorgwoonstelle bied slaapplek aan 4 volwassenes, 2 kinders en 1 kleuter jonger as 2 jaar in 'n bababedjie wat versoek kan word. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en bad. Die tweede badkamer het 'n bad, toilet en stort. Daar is ook 'n sitarea met 'n kaggel en 2 enkelslaapbanke vir 2 kinders onder 10. Die kombuis is met 'n mikrogolf, yskas-vrieskas, stoof en oond toegerus. Daar is 'n privaat stoep met braaigeriewe en 'n etenstafel.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Kinderbank vir 2
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xKinderbank vir 2
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Beekman Holidays is die primêre verhuringsagent vir hierdie eiendom. Enige rente op gelde wat betaal is vir die huureiendom wat verdien word vanaf die gelde betaal is en die tyd wat Beekman Holidays dit oorbetaal aan die eienaar is vir Beekman Holidays.

Let asb. dat die volledige betaling 48 uur na die bespreking gemaak is aanvaar sal word.

Uitkloktyd is streng om 10:00 daagliks.

Die gebruik van die braai is beperk tot eiendomme waar daar braaigeriewe by die eenheid self is.

Gaste wat bespreek en betaal het vir verblyf met 'n kredietkaart moet dieselfde kaart toon ten tyde van inklok. 'n Sekuriteitsdeposito van R1000 sal op die kaart met aankoms gereserveer word.

Om die goed bestuurde toegang tot rugsteunkrag tydens beurtkrag te verseker, moet gaste asb. kennis neem dat ons oorde se kragopwekkers in spesifieke tydgleuwe werk. Raadpleeg asb. jul oord se ontvangs vir meer inligting met betrekking tot oord-spesifieke tydgleuwe.

Dagbesoekers word toegelaat mits dit 24 uur voor die tyd direk met die oord gereël is. Let asb. dat die aantal gaste steeds nie die maksimum aantal gaste wat toegelaat word per eenheid mag oorskry nie.

Gaste moet 'n bewys van identiteit toon soos 'n geldige ID, bestuurslistensie of paspoort. Sonder bewys van identifikasie kan die oord weier om gaste toe te laat om die eenheid te beset.

Gaste moet 'n bevestigingsbrief op papier of digitaal ten tyde van inklok toon. Die oord behou die reg voor om gaste 'n ander eenheid, van dieselfde grootte, te gee soos dit op die besprekingsbrief getoon word.

Geen oorbesetting nie: Indien die bestuur van die opinie is dat die gastegeselskap die maksimum kapasiteit van die eenheid oorskry kan gaste gevra word om die eenheid te ontruim en 'n boete mag gehef word.

Respekteer asb. alle gaste. Geen geraas word na 22:00 toegelaat nie, en harde musiek is verbode. Indien gaste nie hierby hou nie sal hulle gevra word om die verblyf te verlaat.

Hierdie oord stel 'n groep limiet en besprekingsvoorwaardes op, en het spesiale inklokprosedures, en vereis bykomende deposito's en vrywarings. As jy deel is van 'n groep- of veelparty-bespreking, van meer as 13 gaste, maak asb. seker dat jy so gou moontlik direk met die oord nagaan nadat jy bevestiging van hierdie bespreking ontvang het.

Dit word nie toegelaat om 'n eenheid uit te verhuur sonder die toestemming van die bestuurder nie. Gaste kan nie die besprekingstydperk deel met ander gaste wat nie op die oorspronklike bevestigingsbrief genoem word nie. Indien die bestuur vind dat gaste nie by die reël hou nie sal gaste en/of hul groep nie die eenheid mag beset nie, gevra word om te ontruim en 'n boete moet betaal.

Gaste is persoonlik verantwoordelik vir enige skade aan die gebou en inhoud van die eenheid wat mag plaasvind tydens die verblyftydperk, al oorskry dit die breekskadedeposito-bedrag wat met inklok betaal is.

Dit is 'n standaardgebruik om 'n vrywaringsvorm te teken. Enige gas ouer as 18 mag die gasteregistrasiekaart ten tyde van inklok teken. Die vrywaarder moet in die eenheid bly vir die volledige verblyftydperk. Indien die vrywaarder die eenheid verlaat sal die oorblywende gaste gevra word om die oord te ontruim.

Troeteldiere word nie by die oord toegelaat nie, behalwe vir gesertifiseerde gidshonde. Indien gaste nie by hierdie reël hou nie sal 'n boete geld en die troeteldiere sal van die oord verwyder moet word.

Gaste mag volgens wet nie in die eenhede, op die stoepe of by enige van die ander geboue op die perseel rook nie. Indien die bestuurder vind dat gaste hierdie reël breek sal 'n boete gehef word.

Die bestuurder neem geen verantwoordelikheid van welke aard ook al insluitend besering, dood, verlies, skade of kostes wat deur gaste of enige iemand wat ook in die eenheid bly gely word nie. Dit sluit gebeure in van 'n natuurlike aard, diefstal, protesaksie, brande of die aksies of nalatigheid van enige ander persoon insluitend, maar nie beperk tot, die plaaslike of nasionale regering, beperkings, verbod en vereistes van visas, permitte, lisensies en sertifikate van grenskontroles en immigrasie (indien van toepassing), die militêre, polisie of sekuriteitsdienste se ingryping, internasionale en plaaslike reis, beweging van goedere of persone, besetting van eiendom en gebruik van geriewe, eiendom en openbare en privaat venues onder die bestuur van plaaslike of nasionale regering.

Besonderhede van alle geriewe by die oord is korrek ten tyde van bespreking, maar kan verander weens onderhoudsskedules. Spesifieke geriewe mag onderhewig wees aan ekstra kostes.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Drieslaapkamer-chalet met 'n stoep
Vanaf
Vanaf R3 050
per eenheid
  • Plek vir 6 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die chalet bied slaapplek aan 6 gaste en 'n baba onder die ouderdom van 2 in 'n kot. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede en derde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens. Die eenheid het ook 'n tweede badkamer met 'n bad en stort. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf en ketel toegerus. Die sitarea het 'n kaggel en daar is 'n privaat stoep met braaigeriewe.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Beekman Holidays is die primêre verhuringsagent vir hierdie eiendom. Enige rente op gelde wat betaal is vir die huureiendom wat verdien word vanaf die gelde betaal is en die tyd wat Beekman Holidays dit oorbetaal aan die eienaar is vir Beekman Holidays.

Let asb. dat die volledige betaling 48 uur na die bespreking gemaak is aanvaar sal word.

Uitkloktyd is streng om 10:00 daagliks.

Die gebruik van die braai is beperk tot eiendomme waar daar braaigeriewe by die eenheid self is.

Gaste wat bespreek en betaal het vir verblyf met 'n kredietkaart moet dieselfde kaart toon ten tyde van inklok. 'n Sekuriteitsdeposito van R1000 sal op die kaart met aankoms gereserveer word.

Om die goed bestuurde toegang tot rugsteunkrag tydens beurtkrag te verseker, moet gaste asb. kennis neem dat ons oorde se kragopwekkers in spesifieke tydgleuwe werk. Raadpleeg asb. jul oord se ontvangs vir meer inligting met betrekking tot oord-spesifieke tydgleuwe.

Dagbesoekers word toegelaat mits dit 24 uur voor die tyd direk met die oord gereël is. Let asb. dat die aantal gaste steeds nie die maksimum aantal gaste wat toegelaat word per eenheid mag oorskry nie.

Gaste moet 'n bewys van identiteit toon soos 'n geldige ID, bestuurslistensie of paspoort. Sonder bewys van identifikasie kan die oord weier om gaste toe te laat om die eenheid te beset.

Gaste moet 'n bevestigingsbrief op papier of digitaal ten tyde van inklok toon. Die oord behou die reg voor om gaste 'n ander eenheid, van dieselfde grootte, te gee soos dit op die besprekingsbrief getoon word.

Geen oorbesetting nie: Indien die bestuur van die opinie is dat die gastegeselskap die maksimum kapasiteit van die eenheid oorskry kan gaste gevra word om die eenheid te ontruim en 'n boete mag gehef word.

Respekteer asb. alle gaste. Geen geraas word na 22:00 toegelaat nie, en harde musiek is verbode. Indien gaste nie hierby hou nie sal hulle gevra word om die verblyf te verlaat.

Hierdie oord stel 'n groep limiet en besprekingsvoorwaardes op, en het spesiale inklokprosedures, en vereis bykomende deposito's en vrywarings. As jy deel is van 'n groep- of veelparty-bespreking, van meer as 13 gaste, maak asb. seker dat jy so gou moontlik direk met die oord nagaan nadat jy bevestiging van hierdie bespreking ontvang het.

Dit word nie toegelaat om 'n eenheid uit te verhuur sonder die toestemming van die bestuurder nie. Gaste kan nie die besprekingstydperk deel met ander gaste wat nie op die oorspronklike bevestigingsbrief genoem word nie. Indien die bestuur vind dat gaste nie by die reël hou nie sal gaste en/of hul groep nie die eenheid mag beset nie, gevra word om te ontruim en 'n boete moet betaal.

Gaste is persoonlik verantwoordelik vir enige skade aan die gebou en inhoud van die eenheid wat mag plaasvind tydens die verblyftydperk, al oorskry dit die breekskadedeposito-bedrag wat met inklok betaal is.

Dit is 'n standaardgebruik om 'n vrywaringsvorm te teken. Enige gas ouer as 18 mag die gasteregistrasiekaart ten tyde van inklok teken. Die vrywaarder moet in die eenheid bly vir die volledige verblyftydperk. Indien die vrywaarder die eenheid verlaat sal die oorblywende gaste gevra word om die oord te ontruim.

Troeteldiere word nie by die oord toegelaat nie, behalwe vir gesertifiseerde gidshonde. Indien gaste nie by hierdie reël hou nie sal 'n boete geld en die troeteldiere sal van die oord verwyder moet word.

Gaste mag volgens wet nie in die eenhede, op die stoepe of by enige van die ander geboue op die perseel rook nie. Indien die bestuurder vind dat gaste hierdie reël breek sal 'n boete gehef word.

Die bestuurder neem geen verantwoordelikheid van welke aard ook al insluitend besering, dood, verlies, skade of kostes wat deur gaste of enige iemand wat ook in die eenheid bly gely word nie. Dit sluit gebeure in van 'n natuurlike aard, diefstal, protesaksie, brande of die aksies of nalatigheid van enige ander persoon insluitend, maar nie beperk tot, die plaaslike of nasionale regering, beperkings, verbod en vereistes van visas, permitte, lisensies en sertifikate van grenskontroles en immigrasie (indien van toepassing), die militêre, polisie of sekuriteitsdienste se ingryping, internasionale en plaaslike reis, beweging van goedere of persone, besetting van eiendom en gebruik van geriewe, eiendom en openbare en privaat venues onder die bestuur van plaaslike of nasionale regering.

Besonderhede van alle geriewe by die oord is korrek ten tyde van bespreking, maar kan verander weens onderhoudsskedules. Spesifieke geriewe mag onderhewig wees aan ekstra kostes.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 106 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R712, Clarens, Dihlabeng, 9701, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA069e4748fef028bad0dfe2ff0d8c8d37c55ee0a8328d9d63732e150ac286ebb930ae07d230102761ea06e89ad05642635e97?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2) 94 5 1 5 R712 Clarens 9701 Vrystaat 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -28.506165566892 28.560123722198
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem