Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kiepersol Lodge

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R800 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

'n Breekskadedeposito van R800 moet betaal word saam met die uitstaande balans in die eienaar van Kiepersol Lodge se rekening.
Die breekskadedeposito is terugbetaalbaar nadat die lodge nagegaan is.
Let wel dat dit 'n internasionale erfenisgebied is. Geen musiek, partytjies, motorbote of motorfietse word toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 14:00
  • Adres: Schoemanshof, Potchefstroom, 9595, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI2ZDhkMjViLTU4ZjctNGM4OC04NzBhLWU3N2NhYmQ0YTc2MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 8) 19 5 1 5 Schoemanshof Potchefstroom 9595 Noordwes 021 201 8901 12:00-19:00 14:00 -26.93194167835 27.184907197952