Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kievits Kroon Gauteng Wine Estate

Hotel

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Eddie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 12 resensies vir Kievits Kroon Gauteng Wine Estate
Netheid
4.3/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.1/5
Morkel B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morkel B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons gaan weer terug.

Fantasties veilig. Ons sal weer daar aanbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nico W - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico W
Gesin met klein kinders

Waarde vir geld.

Ons het dit baie geniet om daar te bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jane T - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jane T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing restaurant but hotel service was not great this time.

Check-in was not seamless. We prepaid everything, got acknowledgement from the hotel, but still had to produce proof of payment again, which was just inconvenient. Especially considering we already had acknowledgment from the hotel. We were also woken up by the sound of construction at 06:45 on Sunday morning. Not impressed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariska G - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mariska G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kos was fantasties. Drankies baie duur.

Seep ens. vasgeplak aan houers om diefstal te voorkom (skep 'n president). Sekuriteit by aankoms vermetel (We will search your vehicle when you leave). Kelnerin Eunice was fantasties! Die rustigheid was hemels.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Valencia M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Valencia M
Gesin met tieners

We enjoyed our stay, the place is beautiful, the staff members are friendly and helpful, they make you feel at home.

I was just disappointed on our arrival at the rooms, the entrance of 49 - 51 was very dirty, the floor was not swept and mopped, there were dirty glasses on the floor at the entrance, I had to call reception to ask them to send a cleaner to come clean. At the restaurant, we ordered food for 6 people, the waitress only brought food for 5 people, after a while when we realised that the food is not coming, we informed them that the other person did not get the food that she ordered, we waited for so long before they brought her food, we were almost done eating. When they brought the food it was a wrong order, so she cancelled the food, she didn't eat. I propose that the waiters and waitresses should attend to one table at a time to avoid confusion of orders.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sulene K - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Sulene K
Saam met vriende

Groot teleurstelling.

Wou nog altyd Kiviets Kroon besoek. Dit was regtig 'n groot teleurstelling. Te min plek om te sit met etes. Lounge maar "around the pool" en eet op jou skoot in die son, als blameer op beurtkrag en te min personeel. Kelnerin ons bestelling opgemors, het naderhand maar net opgegee, kamer toe gegaan en snacks geëet wat ons self gebring het. Baie ongeorganiseerd en bestuur voel maar net 'n veer. Sal nie sommer weer Kievits Kroon besoek nie.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Felicity C - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Felicity C
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a wonderful stay.

Had a very nice treatment at the spa.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius G - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marius G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n heerlike kuier.

Ons het nie altyd goeie diens van die kelners gekry nie. Dit het gelyk asof daar te min kelners vir die werk was.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter-louis T - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Pieter-louis T
Saam met eggenoot / lewensmaat

A lot of potential.

We enjoyed spending the night. The premises need attention however. Lots of maintenance needs to be done.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronel D - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ronel D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dagwegbreek saam met eggenoot.

Die kos was baie goed en die diens ook. Wayne, ons kelner het deurentyd seker gemaak dat daar aan al ons behoeftes voldoen word. Daar is wel huidiglik restourasies aan die gang wat sekere fasiliteite buite werking gelaat het - soos die spa. Ons glo oor 3 maande sal die plek weer in sy eerstydse glorie wees as al die werk klaar is. Ons sal definitief weer teruggaan - veral in die lente.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus E - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie kliënte-diens

Kos is goeie gehalte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris G - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chris G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Voldoen aan behoeftes en standaarde.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 276 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Reier-weg 41, Kameeldrift-Oos, Roodeplaat, 0035, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNhYTU4Yzc0LTY5MTMtNDNiYi05NWU1LTI5NTgwMDc2NWU1Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 41 Reier Road Kameeldrift East 0035 Gauteng 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.658783 28.320616
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem