Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kiewiet

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Janneke Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 24 resensies vir Kiewiet
Netheid
4.0/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.3/5
Carmen V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carmen V
Saam met vriende

Exciting.

Was fantastic, will definitely go again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Muranda B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Muranda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ruim plek. Binnebraai was heerlik. Gras was lank en daar was onkruid op die plaveisel.

Breekware en linne was ook nie skoon nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johlanda W - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johlanda W
Saam met vriende

Baie lekker gekuier.

'n Sentrale plekkie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ebrahim P - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ebrahim P
Gesin met tieners

Wonderlike tyd gehad in Struisbaai. Wens ons kon langer bly.

Ek sal Kiewiet enige tyd aanbeveel. Die huis is netjies ingerig en ligging perfek. Dankie aan ons gasheer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liza F - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza F
Gesin met klein kinders

Peace and quiet. Will definitely go back again.

It's a nice getaway from technology and the city rush.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rochelle S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rochelle S
Saam met vriende

Skoon, netjies, naby winkels en restaurante.

Ons was 'n groep van 7 mense. Die huis is mooi ingerig, skoon en netjies. Alles is daar wat mens kan benodig - net jou eie skottelgoed-opwasseep saamvat vir handwas of met die opwasmasjien was. Grasperk en skaduwee agter vir die hondekinders indien hulle buite wou lê. Die braai-area is lekker ingerig met ingeboude banke. Ons en die hondekinders het regtig lekker gebly. Naby die hawe en die OK-Minimark. Ons sal beslis weer gaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Albie P - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Albie P
Saam met vriende

Goeie geriewe, maar daar is 'n paar instandhoudingsprobleme.

Vensters wat nie heeltemal toemaak nie. Mikrogolf geen tydsduur aanduiding. Yskasliggie werk nie. Stort stelling baie moeilik - krane ver van stortkop.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andrea V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrea V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het met verlof in Struisbaai kom kuier.

Fantastiese gastehuis, baie waarde vir geld en het ons verwagtinge oortref. Die enigste plek waar verbeter kan word, is moontlik om WiFi te verskaf. Dankie, ons kom graag weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jurina H - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jurina H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en naby die winkels.

Sal dit baie beslis aanbeveel wanneer jy wil ontspan en net wil rus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rosa L - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rosa L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs gehad. Netjies. Baie lekker gebly saam met ons dierekinders. Groot genoeg plek om te kuier en vir kinders en diere om te speel.

Baie goed geleë. Loopafstand van lang, wit strand en hawe. Oorkant die straat van winkels af.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Avril O - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Avril O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very nice setting.

It was just a pity that they lacked the basics like toilet paper, dishwashing liquid /cleaning agents and possibly tea, coffee etc. As a host myself I think these are essentials. Also no internet connection.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Keegen C - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keegen C
Saam met vriende

Baie lekker wegbreek huis uit die gewoel van jou stad.

Lekker kuierhuis vir 'n groep vriende. Ons het dit baie geniet want dis naby die see geleë en dis vreeslik veilig! Jy hoef nie jou motor se deure te sluit wat buite staan nie, want dis so veilig. Die beddens was so lekker sag, skoon beddegoed en genoeg pakplek. Kombuis het alles wat jy nodig het, van 'n oond, skottelgoedwasser, mikrogolfoond, kettel, potte, braaigeriewe en soveel meer. Die spasie was genoeg vir ons groep vriende.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elizabeth D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth D
Saam met vriende

Dit was skoon, netjies en gerieflik, en naby die hawe geleë.

Die huis se tariewe was baie billik vir wat ons gekry het. Ons het gemaklik gebly en daar was alles wat ons nodig gehad het.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre B - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andre B
Saam met vriende

Het lekker gekuier en alles is loop afstand.

Huis is naby die see om te loop. Kruideniersware slegs 200 meter van huis en daar is alles te kry. Drankwinkel en tuisnywerheid vir gebak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Freddie E - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Freddie E
Gesin met klein kinders

Net reg!

Al ons besoekers was sonder uitsondering baie beïndruk met die plekkie. Van die ligging tot die geriewe en waarde vir geld, alles was perfek vir ons. Dit sal ons voorkeurverblyf wees wanneer ons weer in Struisbaai gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fransa Z - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Fransa Z

Struisbaai is besonders en Kiewiet baie gerieflik.

Die huis is baie sentraal geleë en alles wat ons nodig gehad het, was binne loop afstand. Die huis is lekker ruim en het alles gehad wat ons nodig gehad het. Ons het heerlik met ons kinders en kleinkinders oor Kersfees daar gekuier. Die skottelgoed wasser was 'n blessing! Dankie aan Dirk wat die reëlings per WhatsApp bevestig het en ook gevra het ons moet hom laat weet indien die voorafbetaalde elektrisiteitsmeter min raak. Ek noem net die volgende vir kennisname, daar was baie dorings op die gras en court-yard en ek en die kleinkinders het gereeld daarin getrap wanneer ons kaalvoet geloop het. Dit lyk of daar baie persoonlike goed ook in die huis gestoor word. Dalk moet dit eerder weggesluit word. Van die breekware was nie skoon nie en moes eers gewas word voordat ons dit kon gebruik. Andersins was dit heerlik en sal ons graag weer Kiewiet wil besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lynette M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Lynette M

Het lekker gebly en het die skoon huis baie waardeer.

Ek sal wel aanbeveel dat die slaapkussings meer dikwels vervang word - baie plat en hard. Ook die oortreksels van die eetkamerstoele kan gerus vervars word - was en stryk. Andersins goeie waarde vir geld!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Patrick I - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Patrick I
Gesin met klein kinders

Sal weer vir Kiewiet as verblyf bespreek, lekker ruimte en naby winkels.

Plek is top!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lorretta M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lorretta M
Gesin met tieners

Fantasties

Die winkels is oorkant die pad, en dis stapafstand van die see af.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Aj C - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Aj C
Saam met vriende

Lekker

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petrus S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Petrus S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gekuier net baie reën gehad.

Hul praat van 'n vierslaapkamerhuis, maar sê nie dat die ander 2 slaapkamers in 'n buite-gebou is nie en dan die TV werk nie, want daar is nie 'n decoder nie. Hul sal moet kyk na die binne braai - as dit reën lek hy water na binne.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Renee V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Renee V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam.

Baie oulike plekkie geleë naby aan die Struisbaai-dorp en -hawe loopafstand vanaf alles.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 800
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R1 800
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofwegstraat 75, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe05fdce18ab5a6987f67838b6e6fcbb8de44d4e90b1982d65e68c86fb32a166529a4d2e77343c7314a80af9fa92efa321fb6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 8 mense 24 5 1 5 75 Hoofweg Street Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.801256359862 20.053976279762
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem