Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
-
Selfsorg.
Alle linne, beddegoed en handdoeke word voorsien.
Bosveld-vuurmaakhout en 2 sakke ys word daagliks voorsien.
Huisreëls
- Let asb. daarop dat daar 'n grondpad is wat na die akkommodasie lei. Gaste moet voor die bespreking navraag doen oor die toestand van die pad.
- Die villa is eko-vriendelik en het sy eie krag en water wat deur sonkrag en gasgeisers voorsien word. Gebruik krag en water asb. spaarsamig.
- Daaglikse skoonmaakdiens kan teen ekstra koste gereël word.
- 'n Privaat sjef opsie is beskikbaar, doen asb. navraag.
- Laat ons asb. van jou beplande aankomstyd weet. 'n Verteenwoordiger sal jou by die hek ontmoet en na die villa neem. Dit is 'n 15 minute rit.
- Dit is streng verbode om na 20:00 in te klok.
- Gebruik vuurmaakhout spaarsamig en blus alle vure na gebruik.
- Kinders bo 8 jaar is welkom.
- Rook binne verbode.
- Hoë brandgevaar-area - blus asb. alle vure/braaivure.
- Geen troeteldiere nie.
- Geen selfry-voertuie, vierwielmotorfietse en motorfietse.
- Geen afvuur van vuurwapens of boë (teikenskiet indien vooraf gereël).
- Jaag en steur van wild verbode.
- Slegs houtskool mag in die Jet Master op die dek gebruik word.
- Footjiebeleid op jou eie diskresie.
- Die villa kan teen ekstra koste skoongemaak word.
- Respekteer asb. die natuur en ander deur beperkte geraas, ligte en rommel.
- Rapporteer alle breekskade aan bestuur.
- Vrywaring - elke persoon moet dit voor aankoms onderteken.
- 'n Kluis is vir waardevolle items beskikbaar.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Kifaru Game Farm, Rhenosterhoekspruit, Rooiberg, 0500, Limpopo
Sien kaart- Slaapplek vir 10 gaste
- Geen kinders onder 8
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang