Kigeni Safari Lodge & Spa
- 49 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - R33, Limpopo Bushveld Retreat, Portion 178 KQ, Vaalwater, 0530, Limpopo Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Kigeni Safari Lodge & Spa is net buite Vaalwater op die R33 en bied 'n ware bos-ervaring. Gaste kan die spa geniet, in die pragtig ontwerpte verblyf ontspan en hulself in die ryk omgewing van Limpopo se landskappe verdiep.
Gaste kan kies uit verblyf wat ideaal is vir paartjies, gesinne of groepe. Die tente, vakansiehuis en kothuise het gemaklike beddens en privaat badkamers met storte en baddens.
Vir gaste wat verkies om te kampeer is die eksklusiewe gebruik van 'n privaat kampeerplek met 'n privaat swembad, buitestort en braaigeriewe. Gaste het ook eksklusiewe gebruik van 'n groot, privaat lapa met 'n kombuis, maar moet hul eie kampeertoerusting saambring.
Die lodge bied 'n gemeenskaplike swembad, piekniek- en braai-area, 'n reuse skaakstel buite, kinderspeelarea, putt-putt-baan en 'n tennisbaan. Wildritte en ontspannende masserings is ook op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- R33, Limpopo Bushveld Retreat, Portion 178 KQ, Vaalwater, 0530, Limpopo
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
R33, Limpopo Bushveld Retreat, Portion 178 KQ, Vaalwater, 0530, Limpopo
Sien kaart- 49 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang