Kilima Private Game Reserve and Spa

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Kilima Private Game Reserve and Spa is aan die oewer van die Mulatirivierbedding geleë. Ons bied 'n luukse bosveld-ervaring aan die voet van die Murchinson-berge, naby Hoedspruit, net 'n paar kilometer van die Krugerwildtuin af. Dié reservaat bied 'n tuiste vir wild, bosveldplantegroei en grasveld.

Ons het 12 en suite-kamers met lugversorging, net 'n paar tree van die sprankelende, gemeenskaplike swembad, lapa en kroeg af. Daar is ook 'n gemeenskaplike sitkamer met Afrika-dekor, 'n biblioteek met DVD's en boeke, en 'n behaaglike kaggel. Geen bosveld-lodge is natuurlik volmaak sonder 'n boma waarin gaste 'n kampvuur kan maak en vir die wild kan kyk nie.

Gaste is veral mal oor ons buffet-etes - die buffet word gedek met wildsvleis en Afrika-disse wat gemaak word van vars, plaaslike produkte (dit is beskikbaar teen addisionele kostes).

Die persoonlike aandag van die bestuur en personeel is maar een van verskeie elemente wat 'n kuiertjie by Kilima Private Game Reserve and Spa uniek en onvergeetlik maak.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Forelhengel
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Skoonheidskliniek
  •  Spa-behandelinge
  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Begeleide Wildritte Ingesluit
  •  Speletjieskamer
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Masseer- en Skoonheidsterapie
  •  Restaurant op Perseel
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gimnasium
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Nederlands
  •  Zoeloe
  •  Xhosa

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Dataprojektor
  •  DVD-speler
  •  Blaaibord
  •  Witborde
  •  Skootrekenaar-projektor
  •  Kantoorgeriewe
  •  Sekretariële Geriewe
  •  Internet
  •  Skuifie-projektor
  •  Televisie
  •  Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  •  Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  •  Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  •  Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  •  Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Aandete Op Versoek
  •  Drankies ingesluit
  •  Middagete
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Tee
  •  Alle Etes Ingesluit

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Kilima Private Game Reserve And Spa gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R4 700 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za