Killarney Farm House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Killarney Plaashuis en Kothuis naby Nelspruit is 'n eksklusiewe plaashuis en kothuis in 'n rivier-vallei van uitstaande natuurskoon op 'n subtropiese neut- en vrugteplaas.

Die huis bied 7 slaapkamers en 3 badkamers en is apart van die plaas-aktiwiteite en word omring deur 2,4 ha pragtige tuine en grasperke. Die huis het 'n aanloklike swembad, beskutte veranda, buite-eetarea en sonbaai-dek, wat nie ingesluit word by die kothuis, indien dit apart verhuur word, nie. Die huis en kothuis word daagliks skoongemaak. Let asb. op dat 'n wasgoeddiens nie by die tarief ingesluit is nie. Daar is wel wasgoedgeriewe.

Beide die huis en kothuis bied uitstekende uitsigte oor die Schagen-vallei met sy asemrowende voël- en wildlewe snags. Ons gaste het toegang tot die wonderlike rivierwandelpaaie en mag oor die hele plaas van 500 ha rondstap. Dit vorm deel van die Mount Carmel Natuurreservaat. Tydens wegbreke of funksies is ons intieme, landelike ateljee beskikbaar. Dit het sitplek vir 60 gaste en is die ideale plek vir enige funksie.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite op perseel

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Spa-behandelinge
  •  Swembad
  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Masseer- en Skoonheidsterapie
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Rolstoelvriendelik

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Killarney Farm House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 310 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za