Experience 1880
12 gaste
5 slaapkamers
11 beds
6 badkamers
- 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Instagram
- R617, 48 km from Underberg, 3257, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Experience 1880 is op 'n plaas 48 km vanaf Underberg geleë en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of 'n vriendegroep.
Die huis beskik oor 5 slaapkamers en het slaapplek vir 11 gaste in totaal. Van die 5 slaapkamers, het 4 kamers elkeen 2 enkelbeddens en daar is 'n dubbelbed, 1 enkelbed en 'n bababed in die vyfde slaapkamer. Elke kamer het 'n blikbad en 'n toilet met skermdeure. Daar is ook 'n aparte badkamer met 'n Victoriaanse bad en toilet. Verder is daar kaggels in 4 van die slaapkamers en warm water word deur 'n donkie-geiser verskaf.
Die kombuis is met 'n gasstoof en -oond, 'n gasyskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het gemaklike rusbanke, 'n kaggel en 'n eetarea met genoeg sitplek. Daar is lieflike braaigeriewe op die stoep wat gaste gerus kan gebruik.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die huis is onafhanklik van die tradisionele kragnetwerk en het nie elektrisiteit nie.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.4/5
Nicole Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- R617, 48 km from Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Experience 1880 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
R617, 48 km from Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Instagram
-
Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang