Kimberley Boutique Guest Lodge
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bender-straat 18, Hillcrest, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
-
Tydelik onbeskikbaar
Beskrywing
Kimberley Boutique Guest Lodge is in Hillcrest, Kimberley, geleë en bied gehalte-verblyf vir sakereisigers, oornaggaste en familiebesoekers. Dit is binne maklike bereik van talle winkels, restaurante, aktiwiteite en besienswaardighede.
Die gastelodge bestaan uit 10 slaapkamers, wat elk slaapplek vir 2 gaste bied. Die kamers is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kamers beskik ook oor 'n TV met DStv-kanale, 'n rusbank, yskassie, koffie- en teemaakgeriewe, 'n lessenaar en toegang tot WiFi.
Gaste kry veilige parkering op die perseel.
Die gastelodge is binne 5 km van die Noord-Kaap Mall en binne maklike bereik van hooftoegangsroetes.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
3.3/5
Lillian Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 12
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Bender-straat 18, Hillcrest, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
- Gaste dink Kimberley Boutique Guest Lodge het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Hillcrest Kimberley Noord-Kaap
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bender-straat 18, Hillcrest, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang