Kimberley Cottage

Voeg by Gunstelinge

 

Langtermynverblyf-aanbod 10 % af

Kry 10% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Geldig vanaf 16 Des 2019 tot 5 Jan 2020.

Beskrywing

Kimberley Cottage is 'n selfsorg-eenheid in Kalkbaai se hoofstraat. Kalkbaai is 'n gonsende vissersdorpie teen die kus van Valsbaai in die Wes-Kaap.

Die helder kothuis bied slaapplek vir 6 gaste en is lekker ruim. Daar is 3 slaapkamers, 2 van hulle beskik elk oor 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Daar is 'n groot leefkamer, 'n eetkamer en 'n beskutte veranda met see-uitsigte wat lei na 'n tuintjie. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en lei na 'n binnehof met braaigeriewe.

Linne word voorsien en die kothuis word net op versoek skoongemaak indien dit vooraf gereël word. 'n Minimum van 2 gaste word vereis om die bespreking te bevestig.

Hierdie effense boheemse voorstad van die Kaap lê tussen die see en die berge en beskik oor een van die laaste werkende vissershawes in Suid-Afrika.

Slaapplek

'n Bespreking by Kimberley Cottage sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Dienste

  •  Koordlose Internet

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Kimberley Cottage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R3 000 R2 700 per nag (plek vir 6)

Kry 10% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Geldig vanaf 16 Des 2019 tot 5 Jan 2020.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za