Belgravia Akkommodasie by Kimberley Country House | LekkeSlaap
+29
+29

Kimberley Country House

30 resensies
Gastehuis
  • Vanaf R1 250 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Carringtonweg 6, Belgravia, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Kimberley Country House bied B&B-verblyf en is in Belgravia, Kimberley geleë. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike oornagverblyf naby verskeie geriewe in die dorp en omgewing.

Verblyf word gebied in 10 uniek en smaakvol versierde slaapkamers. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte- of koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en bad, wasbak en toilet.

Ander geriewe sluit lugversorging of 'n verkoelingstelsel, gratis WiFi, TV met sekere DStv-kanale, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en ander luukshede in.

'n Stewige ontbyt word in die eetarea bedien en 'n smullekker aandete kan op versoek en teen ekstra koste gereël word. Dié gastehuis het ook 'n gemeenskaplike sitkamer, swembad en braai-area.

Veilige parkeerplek is beskikbaar en Kimberley Country House is net 'n entjie se ry vanaf verskeie restaurante, winkelsentrums en ander historiese besienswaardighede, soos die Groot Gat en Kamfersdam.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 30 resensies vir Kimberley Country House
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Carringtonweg 6, Belgravia, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Gaste dink Kimberley Country House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 250
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 250
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 250
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Carringtonweg 6, Belgravia, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDlhZTllYjRjLWE4NTktNGRhYS1hZWIzLTc4Mzc1ZmE1MzMxMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 250  per nag (vir 2 persone) 30 5 1 5 6 Carrington Road Belgravia 8301 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.74997 24.77699
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za