Kimberly Manor Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Kimberly Manor Guest House nooi gaste uit om gerief, persoonlike aandag en luuksheid te ervaar. Dié gastehuis is in die hartjie van die "Diamantstad" wat bekend is vir sy vreedsaamheid en bekoring uit vervloë jare, maar ook spog met al die nodige moderne geriewe. By Kimberly Manor Guest House doen ons alles met styl en aandag aan detail.

Ons gaste gaan tuis in 7 en suite-kamers met lugversorging enkelbeddens of koningingrootte-beddens, en en suite-badkamers. Elke kamer is luuks ingerig en het 'n yskassie, koffie- en teemaakgeriewe, platskerm-TV met DStv-toegang en komplimentêre WiFi. 'n Wasgoeddiens is beskikbaar op versoek en die kamers word daagliks skoongemaak.

'n Heerlike Engelse- of Kontinentale ontbyt word bedien in die eetkamer, en middag- en aandete is beskikbaar op versoek. Die gastehuis is toegerus met 'n lieflike swembad waarin gaste kan afkoel as dit warm is. Braaigeriewe is ook beskikbaar.

Kimberly Manor Guest House is gerieflik geleë ten opsigte van die gholfbaan, Virgin Active, die Groot Gat, die Mynmuseum en Flamingo Casino. 'n Pendeldiens na die lughawe is beskikbaar.

Kenmerke

  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Geriewe

  •  Wasgoeddiens
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Kimberly Manor Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R860 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false