Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

King's Grant Country Retreat

B&B

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Cheryl Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Jaar gelys 10

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 6 resensies vir King's Grant Country Retreat
Netheid
4.7/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Tharina P - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tharina P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige en pragtige omgewing, met uitstekende diens.

Baie baie dankie King's Grant Country Retreat vir jul uitstekende diens. Van die vriendelike ontvangsdame, die restaurantpersoneel en die bestuurder, het jul ons so welkom laat voel. Dankie dat julle spesiaal vir ons ontbytpakkies voorberei het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Aarnout B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aarnout B
Besigheidsreis

I love staying here!

A very special place in a beautiful setting. Quaint rooms and super friendly staff. A charming chapel to sit in and reflect. And, on the cold winter nights that I was, there was a fireplace in my room (one of the suites). I look forward to returning again and again, and soon for leisure as well.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

King's Grant Country Retreat se terugvoer

Thank you, Aarnout,

We are glad that you enjoyed your stay - it was a pleasure to have you stay with us.

Kind Regards
Cheryl

King's Grant Country Retreat
Jeannette K - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeannette K
Enkelreisiger

Dit was 'n baie aangename en geskiedkundig interessante ervaring.

Die tuin is pragtig en die kamer was baie netjies. Die aandetespyskaartvariasie was bo-verwagting goed. Ek het dit ook waardeer dat hul my vroeër die dag gebel het en gevra het of ek vir aandete wil bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

King's Grant Country Retreat se terugvoer

Dear Jeanette,
Thank you for your lovely review and apologies that I am not able to reply in Afrikaans. I'm glad to hear that you enjoyed your stay and hope that we will be able to welcome you back to Kings Grant sometime in the future.
Kind Regards,
Cheryl

King's Grant Country Retreat
Allen W - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Allen W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful!

A sanctuary for the weary city dweller, Kings Grant has been lovingly looked after by its owners and is a real gem. Our rooms (yes plural we actually booked another couple of nights) had wonderful views of the gardens and fresh cut flowers inside. The gardens are full of flowers and huge trees and set in among them are the old red brick buildings. The staff are very pleasant and attentive and the dining and patio areas offer very nice settings to enjoy good food and wine. It is unlike any accommodation we have stayed in before.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

King's Grant Country Retreat se terugvoer

Thank you so much Allen and Ursula for your lovely review. We are so glad that you enjoyed your stay. It was a pleasure having you as guests.
Kind Regards
Cheryl

King's Grant Country Retreat
Gawie V - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gawie V
Enkelreisiger

Baie gerieflik en die diens is uitstaande!

Ek sou graag langer daar wou bly en meer oor die besondere plek wil uitvind!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hennie S - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie S

Uit die boonste rakke, heerlik!

Baie mooi en sal weer besoek. Kamers nie mooi deurgegaan voor ons aankoms nie. Bad was vol stof en blare, maar verder was dit pragtig mooi. Alle komplimente aan die sjef, uitstaande kos (so moet 'n ontbyt proe).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

King's Grant Country Retreat se terugvoer

Dear Hennie,

Thank you for your review. We're so glad to hear that you enjoyed your stay and the restaurant. Apologies for the dust and leaves in the bath which would have been because the windows had been opened due to it being a very hot day. I have spoken to Housekeeping with regards to re-checking the rooms again prior to arrival.

King's Grant Country Retreat
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sutherland Farm On D527, Ixopo, 3276, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc633340b67145bc62acaaa6980e2d3de19940b6a05c4b9301312e0d08ce19cf43b79b5ea6e4b77c9e290b9805726541745e1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 Sutherland Farm On D527 Ixopo 3276 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.152600189972 30.10572552681
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem