Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kingfisher

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 191 Rheenendal Road, Westford Farm Portion 41, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Kingfisher is 'n knus selfsorg-tuinkothuis met 'n privaat ingang, geleë op die eienaar se plaas, net buite Knysna. Dit is 'n goeie keuse vir 'n gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n rustige wegbreek na die Tuinroete.

Die kothuis het slaapplek vir tot 4 gaste in 2 slaapkamers, elk met hul eie en suite-badkamer. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Albei die en suite-badkamers het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei en breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitkamer is ingerig met gemaklike sitplek en 'n kaggel. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar.

Gaste kan 'n onderdakstoep met 'n etenstafel, braaigeriewe en 'n welige tuin geniet, ideaal vir ontspanning. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Hierdie eiendom is ongeveer 15 km buite Knysna waar gaste geriewe soos winkels en restaurante kan vind. Doendinge soos bootritte, swem en visvang kan op die Knysnarivier geniet word.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Lugversorging
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Bianca Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 3 maande

Ligging

  • 191 Rheenendal Road, Westford Farm Portion 41, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kingfisher het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 191 Rheenendal Road, Westford Farm Portion 41, Knysna, 6570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa0d80e72dee8b719266327ba3a00515863314da4b8959bc9c1820f4f9d25370131e079838c583f6e60f190ad184fbdb4b102?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 191 Rheenendal Road Westford Farm Portion 41 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -33.989006546225 22.976458976219

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang