Groot-Brakrivier Akkommodasie by Kingfisher Cottage | LekkeSlaap
+6

Kingfisher Cottage

5 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 5 resensies vir Kingfisher Cottage
Netheid
4.6/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Jaco D - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco D
Gesin met klein kinders

Was baie lekker gewees en die ligging is ook prentjiemooi.

Ek wil net 'n voorstel maak deurdat julle sal dink daaraan om die ingang na die kothuis rolstoelvriendelik sal maak indien moontlik. Ek het reeds aangedui dat ek volgende jaar weer die huis wil bepreek vir dieselfde event wat by Pine Creek aangebied word.

Kingfisher Cottage's terugvoer

Beste Jaco, baie dankie vir die voorstel. Die hele dek gaan nou oorgedoen word en ons sal beslis kyk wat ons kan doen. Ons is bly julle het dit daar geniet.
As jy vir my 'n aanduiding van die datum vir volgende jaar kan gee, blok ek die kalender solank.
Groete
Ina
Kingfisher Cottage

Kingfisher Cottage
Desiree R - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Desiree R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful and relaxing.

Really enjoyed the views, we found it to be peaceful and relaxing. Everything was working, neat and tidy.

Kingfisher Cottage's terugvoer

Glad you enjoyed Desiree. It is the ideal place to recharge batteries!
Kind regards,
Ina
Kingfisher Cottage

Kingfisher Cottage
Charlie V - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlie V

Ons wou nie huis toe gaan nie!

Dit was nou 'n onverwagte stukkie paradys! Net die uitsig alleen was al klaar genoeg. Ons was baie vriendelik ontvang (duidelik iemand wat baie trots op hulle plekkie is), alles was baie skoon en die fasiliteite was uitstekend. Sou so graag van ons foto's wou oplaai, die foto's op die webtuiste doen nie die kothuis en omgewing 'n guns nie! Kan Kingfisher Cottage hoogs aanbeveel - lekker familie kuierplek. Gaan beslis weer terug. Baie dankie Ina vir 'n heerlike kuiertjie, dit was glad te kort!

Kingfisher Cottage's terugvoer

So bly julle het geniet!
Sal julle baie graag weer daar wil verwelkom!!!
Mooi bly!
Ina

PS Ek werk aan die foto's!!!!!

Kingfisher Cottage
Rika N - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rika N
Saam met vriende

Heerlik gebly.

Dit was baie mooi en rustig, lekker atmosfeer om te ontspan en naby als. Ons het baie lekker gebly, en sal beslis weer!

Zelda D - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda D
Saam met vriende

Baie goed ingerig, netjies en baie mooi omgewing en vriendelike ontvangs en gasvrou.

Die ontvangs was vriendelik en behulpsaam. Groep jong mense wat saam vir naweek gekuier het, huisie was baie goed toegerus en netjies. Dit is in 'n pragtige omgewing, selfs visgevang vanaf die dek. Ideaal vir wegbreeknaweek, sal beslis weer van gebruik maak.

Kingfisher Cottage's terugvoer

Baie dankie. Dit was net 'n plesier!

Vriendelike groete
Ina
Kingfisher Cottage

Kingfisher Cottage
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Amy Searle-straat 133, Pine Creek Vakansieoord, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA168a95aa5e4d70a893173cd99546e2ec768298fa4c422ab886a247fe5fb4126ba20e9279baa6b780c21f7913534ca617e1cb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 133 Amy Searle Street Pine Creek Holiday Resort 6525 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -34.0405204 22.2195193
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za