Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kingfisher Cottages

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Malachite Kingfisher Kothuis
Selfsorg
Pied Kingfisher
Selfsorg
Brown-Hooded Kingfisher
Selfsorg
Giant Kingfisher - Rolstoelvriendelik
Selfsorg
Huisreëls

Let asb. dat daar 'n grondpad van 15 km na die verblyf lei. Gaste word vereis om navraag te doen oor die toestand van die pad voor aankoms, siende dat dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Die eienaars woon op die plaas langsaan Malachite-kothuis. Daar is 2 honde wat permanent op die perseel woon.
Malachite-kothuis: Goedgemanierde honde is welkom, mits vooraf gereël.
Gaste kan sakke hout op die plaas koop.
Kunsvlieghengelvisstokke kan gehuur word en lesse word ook aangebied.
Forelvisvang is beskikbaar teen 'n addisionele koste per kg.
Forel-produkte or vars forel kan voorsien word teen ekstra koste, indien 'n bestelling die week voor aankoms geplaas is. Gesonde brood, eiers en seisoenale ingelegde produkte word ook op die perseel verkoop en is onderhewig aan beskikbaarheid.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 490
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 490
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 490
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langhoogte-plaas, Pietersfontein, 26 km vanaf Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAddae0edd5c44229a45ef68bbea30255d60a09ca9fb088f8fab9d90b939c184a31516b21fbd86b60421afcafecdd6faf4c0ad?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 490 per nag, vir 2 mense 69 5 1 5 Langhoogte Farm Pietersfontein 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.639175215038 19.976493269205
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem