LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+65
B&B in Somerstrand

Kingfisher Guest House

  • Slaapplek vir 16 gaste
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 73 Brighton Drive, Summerstrand, PORT ELIZABETH, 6001, Oos-Kaap Sien kaart
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Kingfisher Guest House in Somerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), bied 'n privaat ligging, stil en rustige omgewing en uitstekende Suid-Afrikaanse gasvryheid. Ons is na aan al die hoofbesienswaardighede in die omgewing, soos die sportgronde en 'n opwindende naglewe, en is die ideale basis vir sakereisigers of vakansiegangers.

Ons bied 8 en suite-slaapkamers, elkeen met lugversorging, 'n daaglikse skoonmaakdiens, internet-koppelpunt en WiFi teen 'n ekstra daaglikse koste, 'n TV met M-Net en sekere DStv-kanale, 'n horlosieradio, haardroër, persoonlike kluis, gasvryheidskinkbord, yskassie en 'n mikrogolfoond.

Daar is veilige parkeerplek op die perseel agter 'n afstandbeheerde hek en elektriese heining. Ons bied ook sekretariële dienste soos 'n faksmasjien op versoek. Ons tarief sluit 'n volledige Engelse ontbyt in. Dit word bedien in die ontbytkamer of op die patio langs die swembad. Indien jy dit verkies, kan ons ook 'n watertand ontbyt-mandjie in jou kamer bedien.

Kingfisher Guest House is slegs sowat 400 m vanaf Pollockstrand geleë. Dis slegs 'n kort, maklike wandeling tot by die beeldskone strande, die Boardwalk Casino, winkels en restaurante en daar is 'n keur van gholfbane, duikgeleenthede en seiljagvaart, die Bayworld Oseanarium en die slangpark is net minute van ons af.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
David R
5.0
Geen probleme, vriendelik, behulpsaam. skoon, netjies veilig! Geen probleme, vriendelik, behulpsaam, skoon, netjies, veilig!
Sep 2026
Cornelius Theodorus K
Saam met lewensmaat
5.0
Great. We enjoyed our stay at Kingfisher Guest house, breakfast was great, staff are proffesional and helpful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2026
Grant E
Gesin met tieners
5.0
We had a pleasant overnight rest at Kingfisher. It was quiet and very comfortable. Clean. Plush. Good value for money. Great service an...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2026
Andrew B
5.0
Excellent and friendly service, comfortable room. Friendly staff, comfortable room. I will certainly use them again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2026
Helene V
Besigheidsreis
5.0
Home away from home. Baie lekker gebly. Stil netjiese gastehuis. Alles is beskikbaar wat jy nodig het.
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Kingfisher Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 16 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute

Ligging

  • 73 Brighton Drive, Summerstrand, PORT ELIZABETH, 6001, Oos-Kaap
  • Gaste dink Kingfisher Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek

73 Brighton Drive, Summerstrand, PORT ELIZABETH, 6001, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 16 gaste
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc5OTEzMDcyLTA3NTgtNDJlNS1hOTFkLTI2MjdiNThjYzgwZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 34 5 1 5 73 Brighton Drive Summerstrand 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.991193223877 25.671340932541

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang