LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Kingfishers Khaya | LekkeSlaap
+11

Kingfishers Khaya

2 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Kingfishers Khaya
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Shevonne G - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shevonne G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker en tog so 'n rustige bestemming.

As jy 'n 4x4 het is dit ’n bonus, want dit gee jou immers die geleentheid om met jou bakkie op die strand te ry en daar te stop waar jy die daggie op die strand wil deur bring en geniet. Dit maak die opslaan ook maklik en heel gerieflik. Hierdie is iets wat ek sal aanbeveel vir baie wat nog nie die tipe van geleentheid benut het nie. Doen jouself 'n guns en gaan besoek Sodwana. Meer as die hoef ek nie te sê nie, want Sodwana was vir ons 'n lekker vakansieplekkie gewees.

Peter W - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter W

Goeie waarde.

Lee was baie vriendelik en behulpsaam. Die Khaya is baie prakties en in perfekte toestand. Kan dit sterk aanbeveel.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Good value.

Lee was extremely friendly and helpful. The Khaya is very practical and in perfect condition. Can strongly recommend it.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Kingfishers Khaya's terugvoer

Peter, thank you so much for taking the time to review Kingfishers Khaya. I am so grateful for the excellent review.
Best wishes,
Lee

Kingfishers Khaya
Vanaf R700
per nag (plek vir 3)
Vanaf R700
per nag (plek vir 3)
Vanaf R700
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Langs Sodwanabaai-hoofweg, Sodwanabaai, Mbazwana, 3974, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 8
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfGvE7qHTO6sIuW8U9ZzfyRLU9MnnUDt3f7xWUsuyIsWrKWNOVA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (plek vir 3) 2 5 1 5 off Sodwana Bay Main Road Sodwana Bay 3974 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -27.509154991972 32.64692902777
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!