Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

King's Castle

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Groblerstraat 40, Hoek van Grobler- en Compensatie-straat, Polokwane, 0700, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

King's Castle bied gemaklike gastehuis-verblyf in die middel van Polokwane in 'n ou kasteel met 'n Middeleeuse tema. Gaste kan ruim kamers en die rustigheid van die tuin geniet terwyl hulle 'n drankie van die kroegie geniet.

Verblyf is beskikbaar in 2 enkelkamers, 6 luukse kamers, 7 standaard-kamers en 1 wittebroodsuite wat slaapplek bied aan 30 gaste. Elke kamer het gemaklike beddens, 'n badkamer, TV, WiFi, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n lessenaar.

Die gastehuis het 'n binnehof, braaigeriewe met 'n uitsig van die tuin, 'n restaurant op die perseel, 24 uur-ontvangs en gratis privaat parkeerplek. Aan die kant van die binnehof is die kombuis en eetsaal waar gaste 'n volle Engelse ontbyt in die oggend teen 'n ekstra koste kan geniet. Die gastehuis kan ook eetgoed aan klein, privaat partytjies verskaf en 'n totaal van 30 gaste vir 'n ete akkommodeer.

King's Castle is 700 m vanaf die NG Kerk en Checkers-winkelsentrum geleë. Gaste kan die Mall of the North en Savannah Mall besoek vir inkopies, restaurante en die fliek. Peter Mokaba-stadion, Polokwane Gholfbaan en Polokwane Wildreservaat is ook naby. Die gastehuis is net 6 km vanaf Polokwane Lughawe geleë.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 9 resensies vir King's Castle
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Groblerstraat 40, Hoek van Grobler- en Compensatie-straat, Polokwane, 0700, Limpopo
  • Gaste dink King's Castle het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Polokwane Limpopo
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Groblerstraat 40, Hoek van Grobler- en Compensatie-straat, Polokwane, 0700, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQxODZlM2NkLWJhZDktNDc2ZC1iYjBiLTEwZDBjODFlNWFmNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 40 Grobler Street Corner of Grobler and Compensatie Street 0700 Limpopo 021 201 8901 11:00-19:00 10:00 -23.907203773618 29.461547222222