Kings Hill Guest House
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Koninginkamer
- Slegs verblyf
- Enkelkamer
- Slegs verblyf
- The Hampton-kamer
- Slegs verblyf
Huisreëls
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Rook is verbode in die kamers.
Let asb. dar daar honde op die perseel woon en hulle kan moontlik gaste kom groet, maar sal nie met gaste tydens hul verblyf steur nie.
Daar is 1 parkeerplek per kamer beskikbaar.
Stiltetyd is 20:00
Geen terugbetalings sal plaasvind vir gaste wat nie opdaag of vroeër wil uitklok nie.
Ontbyt is beskikbaar teen 'n ekstra koste indien vooraf gereël is (Maandag tot Saterdag).
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 5 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wattle Grove 3, Hilton, 3245, KwaZulu-Natal
- Geen kinders onder 13