Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kings Palace

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

Mario Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 46

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 30 resensies vir Kings Palace
Netheid
4.3/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.2/5
Gerhardt D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhardt D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beslis 'n weer besoek plek.

Dit was 'n aangename plekkie, met vriendelike hulp.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kings Palace se terugvoer

Thank you so much for taking the time to review our property. We are so glad you enjoyed your stay and especially since you saw our 'townies' hippos!
Thank you for raising the issue about the limited crockery and cutlery - we take all advice into consideration and have fully stocked all kitchens again.
We look forward to welcoming you again in the future.
Many thanks,
Kings Palace Manager

Kings Palace
Sue H - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sue H
Gesin met klein kinders

Great great and great.

Sal weer daar gaan bly. Die waterdruk in no 7 was glad nie goed nie, maar met geduld kan jy stort. Aircon wou ook nie werk nie, maar 'n rede om venster oop te hou vir vars lug. Stap afstand van winkels af. Still en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kings Palace se terugvoer

Hi Sue, thanks so much for taking the time to leave us a review. I am so sorry that you had issues with the water and aircon. A new aircon was installed in December, so there shouldn't have been an issue. However, we have looked into this. We look forward to welcoming you back in the future. Many thanks, Kings Palace Manager

Kings Palace
Ruan V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Ruan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good stay.

Stay was good. Had a problem with our first room but was moved to a new room the next day. Great service. But all in all, it was good. Air conditioners were lovely to aid with the heat. Recommendations: Rooms can just get an update as there is visible wear and tear on curtains (holes). Also, some crockery should be added as there is a limited amount. Not enough glasses for 4 people. Also, the cleaning chemicals used are a bit strong and can make some people nauseous.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kings Palace se terugvoer

Thank you so much for taking the time to leave a review, Ruan. We are working hard on updating the complex and making sure that there are enough kitchen utensils and crockery in each unit. I have undertaken additional training with the cleaning team to ensure that the chemicals are used correctly to avoid causing irritation to guests. All customer comments are taken very seriously and changes are made to ensure guest satisfaction.

Many thanks,
Kings Palace Manager

Kings Palace
Melane S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melane S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was rerig baie lekker! Bespreek jou plek sommer vandag al.

Ek en my man het baie lekker by Kings Palace gebly. Dit is geleë in die straat agter die besige hoofstraat, maar dit is steeds loopafstand van al die restaurante af. Die seekoeie het in die park reg oorkant Kings Palace gewei in die aand, wat 'n ekstra bonus was. Die eenheid is mooi skoon en redelik ruim. Die meubels is nie splinternuut nie, maar dit het ons rerig nie gepla nie. Dit was steeds baie gemaklik. Sekuriteit is baie goed. Die kar was onder die woonstel in die binnehof geparkeer deur die nag agter 'n sekuriteitshek. Daar is ook 'n sekuriteitshek na die eenheid toe. Nix, die eienares, het uit haar pad gegaan om vir ons idees te stuur van geleenthede in die omgewing gedurende ons verblyf. Sy het ook vir ons vooraf plek bespreek by Fannas om seker te maak dat ons wel spasie kry op die boot vir die skemer seekoei trip. Al die klein goedjies maak so 'n groot verskil.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kings Palace se terugvoer

Thanks so much for a wonderful review, Melane. It was such a pleasure to have you stay with us. We love that our 'townie' hippos made appearances for you during your stay. We do live in the most beautiful town!

Many thanks,
Kings Palace Management

Kings Palace
Carissa S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carissa S
Gesin met klein kinders

Gemaklike verblyf.

Daar is WiFi en basic DSTV-kanale. Nie alle eenhede het braaiers nie, maar daar is 'n lekker braai-area by die swembad. Eenhede het sentrale lugversorging. Eetgerei was 2 borde en 'n bakkie en baie "knit one slip one". Ons het wel meer gaan uiteet en dit het ons nie gepla nie. Baie vriendelik en behulpsaam en ons plek was daagliks skoongemaak. Sy het ons ook met 'n vroeër in-kloktyd met graagte akkommodeer. Ons het elke aand teen 9pm rondgery en seekoeie in die dorp gesien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kings Palace se terugvoer

Thanks, Carissa, for taking the time to leave us a review. It truly was a pleasure to have you stay. We take all guest comments seriously and will look into the kitchen facilities to make sure they are up to the standard.
Many thanks,
Kings Palace Management

Kings Palace
Renê G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Renê G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, en sentraal aan winkels en restaurante.

Regtig heerlik gebly, sal net volgende keer 'n privaat braai-area by die woonstel bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kings Palace se terugvoer

Baie dankie vir jou vriendlike woorde. Ons sien uit daarna om julle weer te sien.

Kings Palace
Claire K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claire K
Gesin met tieners

Heerlik ontspan, lekker gebraai en afgekoel in die swembad!

Ons het baie lekker gebly, alles was netjies en skoon, almal was vriendelik en gou gehelp as ons iets nodig gehad het. Baie lekker sentraal geleë, sommer gestap dorp toe! Sal beslis weer daar bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kings Palace se terugvoer

Many thanks for your great review, Claire. I'm so glad you enjoyed your time on holiday! I look forward to seeing you next time!

Kings Palace
Bianca S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bianca S
Gesin met klein kinders

Great place. Will recommend to friends and family.

Comfortable unit. Can do with more cutlery and plastic plates and bowls for families with young children. Overall we had a great stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kings Palace se terugvoer

Thanks for taking the time to leave a review. It was a pleasure to have you stay. We look forward to seeing you again in the future.

King's Palace Management

Kings Palace
Willie V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Willie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was so 50/50.

Die verblyf was glad nie te sleg nie, net daar is geen wasgeriewe nie en geen plek om nat swemklere op te hang nie. Die werkers wat daar werk, kom sommer net binne sonder om te klop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kings Palace se terugvoer

Thank you for taking the time to review. I am sorry we didn't meet your expectations. We take all feedback seriously and will consider providing clothes airers for hanging wet items. We are currently setting up laundry facilities, but in the meantime, there are three launderettes in the town where guests can wash clothes.
I will personally discuss with the staff tomorrow regarding entering rooms without knocking.

Many thanks,
Manager

Kings Palace
Charlene S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Charlene S
Gesin met tieners

Stink / Terrible water pressure.

Die eenheid waarin ons gebly het het sleg geruik. Ons het nie eens ons klere in die kas uitgepak nie. Die waterdruk was horrible. Jy moet twee ure voor die tyd badwater tap. Ons het water in emmers van onder af gedra. Ek persoonlik sal nie weer daar bespreek nie. TV het ook in die ses dae nie gewerk nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kings Palace se terugvoer

Hi Charlene,
We regret that we were not made aware of the concerns during your stay, and we sincerely apologize for any inconvenience you may have faced.
Subsequent guests brought these issues to our attention, and we took immediate action to rectify them. The water pressure and shower head have been replaced, and the TV issues have been resolved.
Thank you for taking the time to provide a review. We encourage guests to communicate directly with our staff during their stay, as it allows us the opportunity to address concerns promptly.
We hope you had a safe journey home and appreciate your understanding.
Warm regards,
Kings Palace Management

Kings Palace
Chantel S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel S
Gesin met tieners

Was excellent accommodation.

Friendly staff.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kings Palace se terugvoer

Thank you Chantel for taking the time to review our property. We are so glad you enjoyed your stay and look forward to seeing you again in the future.

Kings Palace Management

Kings Palace
Jasmine Z - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jasmine Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was absolutely amazing.

We absolutely loved it. It is close to all the shops and restaurants.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Laura S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laura S
Saam met eggenoot / lewensmaat

We honestly chose a fabulous place!

The place is beautiful, quiet, clean. We had evening swims at the beautiful pool. Some units are totally kid safe with small garden.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonja B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Sonja B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Geen waterdruk of warm water. Geen water as dit beurtkrag is.

Waterdruk en warm water was 'n groot probleem. Komplekse rondom ons het krag gehad tydens beurtkrag. As krag af is, is daar geen water wat loop nie, altans in ons eenheid. Op die ou end moes ons maar die ketel kook vir warm water.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Simon D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simon D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en gerieflik, skoon, veilig.

Eienaar het werklik die ekstra myl geloop om reëlings vir boottoere te tref, restaurante aan te beveel, staproetes op kaarte uit te wys. Hoogs aan te beveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jj K - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jj K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en stil.

Lekker spasie en gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louis B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Basiese verblyf, baie netjies.

Ons het gekry waarvoor ons betaal het, hulle was baie behulpsaam toe ons yskas gebreek het, lekker naby aan winkels en eetplekke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kings Palace se terugvoer

Good day,
Thank you for your review.
We are glad you enjoyed your stay with us and hope to see you again.

Kings Palace
Anonieme gas - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karin L - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Karin L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Glad nie lekker nie.

Die plek is oud en verwaarloos. Ek sal nie weer daar bly nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kings Palace se terugvoer

Good day,
Thank you for your review. We are sorry that you did not enjoy your stay at our establishment and apologise for any inconvenience.
Kind regards,
Management

Kings Palace
Sandra A - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende ligging. Verblyf puik.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kings Palace se terugvoer

Good day,

Thank you for your wonderful review. We hope to accommodate you again in the future.

Kind regards
Marion

Kings Palace
Xander C - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Xander C

Fantastiese waarde vir geld.

Ons het heerlik by Kings Palace gebly. Kings Palace is baie sentraal in St Lucia, en die netheid en flink diens van Kings Palace was uitstekend! Ek beveel Kings Palace baie graag aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kings Palace se terugvoer

Good day,

Thank you for your review. We are happy that you enjoyed your stay with us and hope to see you again in the future.

Kind regards
Management and staff

Kings Palace
Sandra Van Megen B - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Sandra Van Megen B
Gesin met tieners

Mooi plek, mooi pand, mooi zwembad, inrichting van het appartement oubollig.

De appartementen liggen op een mooie, centrale plek in St. Lucia. Het is een prachtig pand. De appartementen zijn oubollig, weinig modern. Toen we aankwamen was er niemand. De dag ervoor hadden we een mail ontvangen dat we de sleutels op konden halen op een ander adres. Gelukkig had ik deze binnen gekregen (wij waren op doorreis en hadden niet overal bereik). We hebben de sleutel opgehaald en konden vervolgens zelf uitzoeken hoe alles werkte en waar we precies moesten zijn. De beheerder had een mail gestuurd dat ze de volgende dag langs zou komen. Daar wachten we nu nog steeds op. Na een dag kwamen we er achter dat er airco bleek te zijn in het appartement. We weten nog steeds niet of we wifi hadden kunnen hebben, want er was niemand om het aan te vragen. Er waren verder geen gasten dus het was heerlijk rustig. Het zwembad en buiten was het prachtig. De nijlpaarden lopen hier echt over straat 's avonds. Ook aan de achterkant van het pand. Erg vermakelijk!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan W - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf sal voldoen aan almal se vereistes.

Verblyf was gerieflik, skoon, sentraal en baie veilig. Loop afstand na al die restaurante en winkels. Kings Palace het 'n stil en rustige atmosfeer wat ons aan almal sal aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kings Palace se terugvoer

Good day,
Thank you for your review. We are glad that you enjoyed your stay with us, and we hope to see you again in the future.
Kind regards,
Management and staff.

Kings Palace
Reinette V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rus en vrede.

Baie skoon. Het alles wat jy nodig het. Alles werk. Sal weer soontoe gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kings Palace se terugvoer

Good day,
Thank you for your review.
We glad you enjoyed your stay with us and hope to see you again in the future.
Kind regards,
Management and Staff

Kings Palace
Karin C - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik, netjies, skoon en gerieflik.

Ons het heerlik gebly al was dit net vir een nag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kings Palace se terugvoer

Good day,
Thank you for the wonderful review. We are glad you enjoyed your stay with us and hope to see you in the future.
Kind regards
Management and Staff

Kings Palace
Luzaan R - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luzaan R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en gemaklik.

Kings Palace is lekker geleë in St Lucia, naby Spar, maar ook nie teen die hoofpad waar daar heeltyd lawaai is nie. Dit is skoon en netjies, daar word elke oggend skoongemaak vir 'n mens en die diens is puik en sonder enige probleme. Ons sien uit om weer daar oor te bly met ons volgende vakansie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kings Palace se terugvoer

Good day Luzaan,

Thank you for your wonderful review, we look forward to having you stay with us again.

Kind regards,
Kings Place Management and Staff

Kings Palace
Bm D - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Bm D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker gebly in 'n stil natuurskone omgewing en pragtige gebou en gerieflike wooneenheid no. 9.

Ons is eintlik kampeerders, maar het besluit om dié keer selfsorg te probeer. Die eenheid was baie netjies en skoon. En dis hoogs aan te bevele. Wat egter gepla het, is die sekuriteitshek wat blykbaar bedags oop staan. Ons moes ons sleutel ná 'n bellery by 'n restaurant gaan haal. Dit kon vooraf gereël word. Ek is nie puntenerig nie, maar as ek kamp is sekere aspekte aanvaarbaar en soms selfs beter as wat ons ervaar het, byvoorbeeld, breekware. Teen dié prys kan mens seker darem vier wynglasies sonder barste en ewe groot glasies verwag. Die koffiekoppies is ook onpaar en vol krake en barste! Die voordeur sleep en maak onaardige geluide en die knip is stukkend. Dalk lyk dinge anders in die ander eenhede. Met een nag se tarief van R750 kan al dié sakies reggestel word. Ons dal Kings Palace aanbeveel by kennisse, maar ons dink daar kan net 'n bietjie meer aandag aan detail gegee word. Probeer dit! Dit gaan goeie resultate oplewer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kings Palace se terugvoer

Good day Buddie,

Thank you for your review and suggestions, we will look into it.

Kind regards,
Kings Place Management

Kings Palace
Henry V - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Henry V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangename en bekostigbare verblyf.

Baie aangename verblyf. Sal weer as opsie gebruik in die toekoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kings Palace se terugvoer

Thank you for your review, we appreciate it and hope to have you stay with us again in the future.

Kings Palace
Anelda C - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anelda C

Gerieflik, veilig en waarde vir geld!

Die woonstel was ten volle toegerus en elke gas het 'n vars handdoek gekry. Elke oggend was die woonstel mooi opgeruim en dit is stil en rustig. Puik diens gelewer en ek sal beslis Kings Palace vir medereisigers aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kings Palace se terugvoer

Thank you for your wonderful review. We are glad to see you enjoyed your stay with us and hope to see you again in the future.
Kind regards,
Marion

Kings Palace
Ronel V - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Grootste verwagtinge oortref!

Ons was aangenaam verras met die netheid en voorkoms van die wooneenheid, asook die ruim woonstel. Dit was ten volle toegerus en gerieflik. Ons het ons verblyf terdeë geniet en ons het reeds vriende verwys.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R810
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R810
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R810
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 40 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Flamingo Straat, , Zoeloeland, 3936, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8ebe871988ff307c08a4589c188a3f9f106c66c061b09923067cf7fca1b94cb7afcebb34a4c199ed5b333c500852d9de7554?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R810 per nag, vir 2 mense 30 5 1 5 Flamingo Street St. Lucia 3936 KwaZulu-Natal 021 201 8901 11:00-19:00 09:00 -28.375928463015 32.412343350443
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem