LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Kings Walden Garden Manor | LekkeSlaap
+15

Kings Walden Garden Manor

  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Old Coach-weg, Agatha, Tzaneen, 0850, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 800 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Kings Walden Garden Manor bied uitsonderlike berg-uitsigte, mooi tuine en sjiek verblyf in 'n eeue oue plaashuis. Hiér word internasionale voortreflikheid en Afrika-warmte gekombineer.

Kings Walden Garden Manor beskik oor 6 luukse kamers. 'n Kamerdiens vir drankies, WiFi en 'n iPod/CD-speler is beskikbaar. Die kamers is ingerig met ekstra lang koninggrootte-beddens. Ontspan lekker voor die vuur met 'n glasie wyn, luister na goeie musiek en geniet lekker geselskap.

Ontspan gerus op die stoep en kyk hoe die son agter die berge sak of kuier in die stylvolle sitkamer.

King Walden se sjef het 'n heerlike, kontemporêre spyskaart uitgewerk wat ingevoerde spesialiteit-produkte en plaaslike, organiese produkte kombineer. Sy maaltye word met passie en trots voorberei.

Smul aan jou ontbyt terwyl jy uitkyk op die berge of geniet 'n kersligete in die ruim eetkamer.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 3 resensies vir Kings Walden Garden Manor
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
3.7/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Old Coach-weg, Agatha, Tzaneen, 0850, Limpopo
  • Gaste dink Kings Walden Garden Manor het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tzaneen Laeveld Limpopo
Vanaf R2 800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R2 800
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Old Coach-weg, Agatha, Tzaneen, 0850, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGYwNDgyM2Q3LWVlZTktNGFjMC1hNGUwLTdmZTM1Yzc4MTQzYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 800  per nag (vir 2 persone) 3 5 1 4 Old Coach Road Agatha 0850 Limpopo 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -23.920124 30.153157
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!