Kings Walden Garden Manor
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Old Coach-weg, Agatha, Tzaneen, 0850, Limpopo
- Vanaf R3 550 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Gaste by Kings Walden Garden Manor kan asemrowende berguitsigte, pragtige plattelandse tuine en stylvolle verblyf in 'n eeu-oue erfenishuis geniet. Hierdie boetiekhotel meng internasionale uitnemendheid met Afrika-hartlikheid en sjarme, teen 'n asemrowende bergagtergrond in Agatha, Tzaneen.
Die herehuis beskik oor 6 luukse kamers, elk met ekstra-lang koninggrootte-beddens en badkamers met storte en baddens. Gaste kan by die vuur ontspan, lekker wyn drink, goeie musiek luister en lekker geselskap geniet.
Geriewe sluit in kamerdiens vir drankies, gratis WiFi, lugversorging en ander kenmerke wat ontwerp is vir romanse en ontspanning. Saans kan gaste 'n glasie wyn op die stoep met berguitsigte geniet of in die stylvolle sitkamer vertoef.
Die sjef by Kings Walden Garden Manor bied 'n kontemporêre samesmeltingspyskaart wat ingevoerde spesialiteite kombineer met vars, plaaslike, organiese produkte. Etes word met passie gemaak en met trots aangebied. Gaste kan 'n rustige ontbyt geniet met 'n uitsig op die berge, of onvergeetlike etes by kerslig in die romantiese eetkamer geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Marike Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 10 maande
Ligging
- Old Coach-weg, Agatha, Tzaneen, 0850, Limpopo
- Gaste dink Kings Walden Garden Manor het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Old Coach-weg, Agatha, Tzaneen, 0850, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang