Kingsgate Entertainment
- Kapasiteit: 20 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kingsgate Nandoni Dam, Thohoyandou, 0950, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 368R1 231 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Kingsgate Entertainment is ’n oord wat pret vir die hele gesin bied. Dit is op die waterfront van die Nanodi-dam in Thohoyandou. Die eiendom is net 1 km vanaf die nuwe Nandoni-gholflandgoed en net 10 km vanaf die nuwe Thavhani-mall.
Verblyf word gebied in luukse kamers wat elkeen ’n koningingrootte-bed, ’n en suite-stort, lugversorging, ’n lessenaar, yskassie en ’n TV het.
Daar is ’n Kiddies Zone met ’n meganiese bul, krieketveld, vermaak vir kinders, ’n springkasteel, ’n reuse skaakstel en ’n swembad en waterpark op die jongspan besig te hou.
Kingsgate Entertainment is vir troues, konferensies, geleenthede, spanbou-aksies en pieknieks beskikbaar, Gaste kan snorkel, duik en visvang by die dam.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Ligging
- Kingsgate Nandoni Dam, Thohoyandou, 0950, Limpopo
Sien meer verblyf in Limpopo
- Kapasiteit: 20 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kingsgate Nandoni Dam, Thohoyandou, 0950, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom