Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kingston Farm

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Carla Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 12 resensies vir Kingston Farm
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5
Sharon R - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon R
Enkelreisiger

Lovely place to stay. Divine food.

Super place. Food was divine. Grounds are well looked after.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariette S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Best holiday rest ever with beautiful hosts from booking to arrival, stay, food, nature, tranquility, detail in requests, hospitality etc. Just amazing!

Carla and Fred are the best hosts ever. They have a natural way of being gracious. They have a passion for what they are doing and they live it enthusiastically. We loved Carla's menus and her knowledge about the finer way of preparing food, also loved Fred's horses and natural horsemanship. We were privileged to stay at Kingston farm.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kingston Farm se terugvoer

Baie dankie vir jou pragtige terugvoer. Ons waardeer dit baie. Beste wense van Carla en Fred

Kingston Farm
Retha P - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Ons is vriendelik ontvang deur die gasvrou en haar man. Die kamers was baie mooi en netjies. Die ontbyt was onverbeterlik. Rustige plaasatmosfeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christo N - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was onberbeterlik.

Die vriendelikheid, ontvangs en bederfies is uit die boonste rakke. Ontbyt was besonders gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Monique V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique V

Absolutely amazing!

Our stay at Kingston Farm was absolutely amazing! The hosts were very friendly and welcoming, and the apartment so clean, neat and homely. The breakfast was scrumptious, a definite highlight after a peaceful night's sleep! The farm is beautiful! It was so nice watching the goats, horses and ducks. I would definitely recommend Kingston Farm to anyone visiting the area. It's such a gem in the unique little town that is Bathurst!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronel S - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel S

Heerlike plaasverblyf met uitstekende gasvryheid en 5-ster ontbyt.

Die eienaars van Kingston Farm het uit hulle pad gegaan om ons te akkommodeer. Vriendelike ontvangs, lieflike ruim akkommodasie en heerlike ontbyt. Voortreflik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anaska G - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anaska G
Gesin met tieners

Gemaklike kuier.

Die tuisgemaakte seep, koekies en koffie en vars botteltjie melk was 'n wenner. Die plekkie is lekker geleë as jy die pynappel wil besoek en Bathurst wil ervaar. Die verblyf was gerieflik en lekker. Die gasheer en -vrou was baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hoffie L - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hoffie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike gasvryheid en die heerlikste etes.

Ons is met groot vriendelikheid ontvang en het deurgaans die allerbeste behandeling ontvang. Die etes was duidelik die werk van 'n uiters bekwame spysenier wat elke dis, met die die keurigheid van 'n deskundige, voorgesit het. Die kamer was baie netjies en lekker om in tuis te gaan. Ons kan Kingston Farm verblyf hoog aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helen W - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Helen W

Good place to escape from city life.

Hosts helpful and friendly. Loved the ducklings on the farm and singing of the birds in the mornings.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vuyelwa S - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Vuyelwa S
Gesin met klein kinders

I couldn't enjoy my stay there. The place doesn't even have a television. It's too quiet.

I cannot recommend the place to anyone because I didn't enjoy my stay there. It was not what I expected. Worst part is that there's no TV for guests just to connect with the outside world when you relax. Sorry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kingston Farm se terugvoer

Dear Vuyelwa. Thank you so much for taking the time to point out that we do not have televisions, nor do we say that we do. I am sorry that you thought Bathurst was in Port Alfred and that it was too quiet for you at New Years. There is free Wi-Fi available.

Kingston Farm
Diane A - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diane A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Spacious, clean and homely.

We were welcomed as we arrived. Our accommodation / cottage was clean, pretty and cool. Very homely.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ruim, skoon en huislik.

Ons is verwelkom toe ons aangekom het. Ons verblyf/huisie was skoon, mooi en koel. Baie huislik.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Odette G - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Odette G

Rustig.

5 Ster i.t.v. kliëntediens, ligging, netheid en veiligheid. Om die waarde vir geld ook 5 ster te maak, stel ek voor dat 'n paar bederfies verskaf word: bietjie vrugte, dalk konfyt en paar beskuitjies, wyn of sap. Dan kan 'n mens regtig die rustigheid geniet sonder om in te ry dorp toe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kingston Farm, , Bathurst, 6166, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0f712bbc5c3cd2a3b1112ff326e951039ddb342eddc96736750fdb2581ffa87eff166f77557fd0b9dc6db5a36d0aa687901b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 Kingston Farm Shaw Park Road 6166 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.472171785993 26.829318924268
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem