Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kingsway Bed & Breakfast

Gastehuis
Spesiale Aanbod 20% af

Kry 20% af. Geldig vir verblyf vanaf 14 Apr 2025 tot 31 Jul 2025.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kingsway-straat 7, Paulshof, Sandton, 2191, Gauteng
  • Vanaf R850 R680 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Kingsway Bed & Breakfast bied heerlike oornagverblyf in die hartjie van Paulshof, Sandton. Hierdie eiendom het 'n aanloklike swembad en is naby die middestad, wat dit 'n goeie opsie maak vir beide vakansie- en sakereisigers.

Hierdie eiendom bied gaste die keuse van 7 eenhede. Privaatheid word verseker deur geslote hekke, en die trappehuis is by die hoofingang geleë.

Die boonste woonstel beskik oor 1 badkamer, 'n privaat sitkamer en 'n privaat balkon met 'n braai. Die onderste woonstel sluit 2 badkamers in, met die hoof en suite-badkamer wat 'n heerlike Jacuzzi-bad en 'n groot stort bied.

Vir gaste se vermaak het hierdie kamers gratis WiFi en 'n TV. Gaste het volle toegang tot die eiendom se gaste-sitkamer, kombuis en eetkamer. Daarbenewens is daar 'n aparte konferensiekamer vir 12 mense wat op sy eie bespreek kan word sonder om oor te bly.

Hierdie eiendom het maklike toegang tot die snelweg van Rivoniaweg en is naby moderne restaurante en die Rivonia Crossing-winkelsentrum. Sunninghill-hospitaal is 1 km weg, en Montecasino is ongeveer 6 km weg. Groot winkelsentrums soos die Mall of Africa, Sandton City, Fourways, Greenstone en Northgate is ongeveer 8 km weg.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Openbare vervoer naby

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Baie goed

Netheid
3.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

William Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 41

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Kingsway-straat 7, Paulshof, Sandton, 2191, Gauteng
  • Gaste dink Kingsway Bed & Breakfast het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R850
R 850 R 680
per nag, vir 2 mense
Vanaf R850
R 850 R 680
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kingsway-straat 7, Paulshof, Sandton, 2191, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA182865f23fb7d7802460b8ad964301debbf4721c4f59db2ce9486fb5e94451a3a6b503bc78143c3a9824e3291351b14a6186?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R850 nouVanaf R680 per nag, vir 2 mense 4 5 1 4 7 Kingsway Street Paulshof 2191 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.0310202 28.0586691

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang