10% af Kry 10% af vir verblyf wat 10 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Kingswood Golf Estate Akkommodasie by Kingswood Close | LekkeSlaap
+37
+37

Kingswood Close

Selfsorg
  • Langtermynverblyf-aanbod - Kry 10% af
  • Vanaf R1 300 R910 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Longbridge-straat 60, Kingswood Gholflandgoed, George, 6529, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 13

Beskrywing

Kingswood Close is 'n ruim en luukse selfsorghuis op die pragtige Kingswood Gholflandgoed in George wat aan die voet van die Outeniekwaberge lê. Dit is die ideale plek om te ontspan in 'n rustige, veilige omgewing terwyl jy al die oulike plekke langs die Tuinroete verken of gholf speel op een van die puik gholfbane.

Die hoofhuis is elegant versier en het 2 slaapkamers met enkelbeddens en 'n en suite-badkamer. Die huis beskik ook 'n ruim kombuis-area en die leefarea lei na 'n groot tuin met 'n pragtige uitsig op die berg en oor die gholfbaan.

Die ander, kleiner, moderne selfsorgeenheid is langs die hoofhuis geleë. Dit is heeltemal privaat met 'n aparte ingang. Die eenheid beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n aparte leefarea met 'n TV en sekere DStv-kanale, en 'n kombuisie wat volledig toegerus is. Dié eenheid het pragtige, onbelemmerde uitsigte oor die skoonveld en die setperk.

Elke eenheid het 'n draagbare braaier en bied parkeerplek op die perseel. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Kingswood Close bied 'n uitsig oor die 14de skoonveld en setperk van die gholfbaan waar gaste verskeie voëlspesies, wandelroetes, voetslaanpaaie en fietsryroetes wat die landgoed bied, kan geniet. Die Kingswood Gate House is net 'n klein entjie se stap weg en sluit die gholfwinkel, klubhuis-sitarea en -kroeg in. In die omliggende omgewing is daar ook plaaslike supermarkte, apteke, kerke, restaurante, asook die George Arts Theatre wat baie plaaslike en besoekende verhoogkunstenaars se vertonings aanbied.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Swembad
Jacuzzi
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Longbridge-straat 60, Kingswood Gholflandgoed, George, 6529, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 300
Vanaf R910
per nag (plek vir 3)
Langtermynverblyf-aanbod 10% af
Kry 10% af vir verblyf wat 10 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
was R1 300
Vanaf R910
per nag (plek vir 3)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
was R1 300
Vanaf R910
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Longbridge-straat 60, Kingswood Gholflandgoed, George, 6529, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 13
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM5ZDQ0OTQxLTgzODItNGI2MC04YzQ3LTdkYWIxM2ZhZGI4Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 300, nou Vanaf R910  per nag (plek vir 2) 0 5 1 0 60 Longbridge Street Kingswood Golf Estate 6529 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -33.959201423923 22.434701621532
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za