Kingswood Golf Estate Akkommodasie by Kingswood Golf Estate | LekkeSlaap
+68
+68

Kingswood Golf Estate

2 resensies
Gastehuis
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Longbridgeweg 63 , Kingswood Gholflandgoed, George, 6530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Kingswood Golf Estate bied gerieflike verblyf in die eienaar se huis op die Kingswood Gholflandgoed in George. Dié landgoed word aan die een kant met George Gholfbaan en aan die ander kant met Fancourt verbind. Dis 2 km van die middestad af.

Dis 'n luukse dubbelverdiepinghuis en die eienaars, Noel en Jeanette, woon op die onderste verdieping.

Gaste kan die boonste verdieping bespreek wat eksklusief aan 1 groep verhuur word. Die boonste verdieping het slaapplek vir 6 en beskik oor 3 kamers. Die groot eerste kamer het 2 enkelbeddens, die tweede kamer het ‘n koningingrootte-bed en die solder het ‘n dubbelbed en ‘n sitarea. Elektriese komberse word voorsien. Die groot badkamer het ‘n bad en stort. Seep, sjampoe en badhanddoeke word voorsien. Tee- en koffiemaakgeriewe en gratis onbeperkte WiFi is beskikbaar. DStv, Netflix en Showmax word ook voorsien.

Gaste het toegang tot die gemeenskaplike kombuis en daar is ook ‘n mikrogolf. Daar is ook ‘n binne- en buitebraai waar gaste privaat kan kuier. Braaitange, borde, messe en vurke word voorsien.

Noel en Jeanette sal gaste bystaan indien hulle enige hulp benodig.

Slaapplek

’n Bespreking by Kingswood Golf Estate sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 2 resensies vir Kingswood Golf Estate
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Longbridgeweg 63 , Kingswood Gholflandgoed, George, 6530, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kingswood Golf Estate het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Longbridgeweg 63 , Kingswood Gholflandgoed, George, 6530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAL4kml2B1yEDr54uftYEY2EwGW02QpJoNN0gQV2vrHxwB9ShFea?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 300  per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 63 Longbridge Road Kingswood Golf Estate 6530 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -33.958192003936 22.435073598666
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za