Kingswood Golf Estate Akkommodasie by Kingswood Manor 17 | LekkeSlaap
+72
+72

Kingswood Manor 17

3 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Manorstraat 17, Kingswood Golf Estate, George, 6529, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Kingswood Manor 17 is 'n moderne en stylvolle vakansiewoonstel op die Kingswood Gholflandgoed, 'n leefstyl landgoed in George geleë. Dié landgoed is aan die voet van die Outeniekwaberge en het 'n betowerende uitsig oor die Indiese Oseaan. George bied ook aan besoekers die geleentheid om die res van die Tuinroete te verken.

Dié woonstel is smaakvol versier en het slaapplek vir 4 gaste in sy 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Daar is 'n en suite-badkamer met 'n bad in die hoofslaapkamer en die tweede badkamer het 'n stort.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, ketel en basiese kombuisgereedskap toegerus. Die leefarea het 'n TV met DStv en gemaklike sitplek.

Doendinge in die dorp sluit visvang, vlerksweef, duik, water ski, stap, voëlkyk, walviskyk in seisoen en perdry in.

Slaapplek

’n Bespreking by Kingswood Manor 17 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Kingswood Manor 17
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Manorstraat 17, Kingswood Golf Estate, George, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kingswood Manor 17 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Manorstraat 17, Kingswood Golf Estate, George, 6529, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAddc089a8379676eefad14452e770ee49e72487b06a1fe398a7d978889619f215426fb041e8bf8a54fc4b5b91e76a48b8bd45?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 250  per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 17 Manor Street Kingswood Golf Estate 6529 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -33.9685442 22.4295441
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za