Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kington Guest-suite

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 7 resensies vir Kington Guest-suite
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5
Albert P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Albert P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sleg een aand oorgeslaap. Het tuis gevoel. Het bystand elektrisiteit tydens.

Die wooneenheid is baie netjies, goed geleë naby winkelsentrum. Ons het lekker oorgeslaap aangesien ons net vir een aand tuis was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vossie V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vossie V
Enkelreisiger

Bure se hondjie skuinsoorkant die straat was 'n ergernis.

Vanaf 12 uur die nag begin die hond met aanhoudende geblaf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kington Guest-suite se terugvoer

Dankie vir jou resensie. Ons vra om verskoning vir die steurnis wat deur die blaffende hond oorkant die straat veroorsaak was. Ons hoop jy sal dit oorweeg om in die toekoms weer by ons te bly. Groete

Kington Guest-suite
Reinette V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinette V
Enkelreisiger

Waarde vir geld.

Baie dankie vir julle gasvryheid. Ek het heerlik gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carl G - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carl G
Enkelreisiger

Exceptional location for me. Great service. Quiet environment. I will stay there again.

The quiet environment and safe parking is commendable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Estie C - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Estie C

Baie lekker.

Ek kan die plek beslis aanbeveel. Jana was van die begin af betrokke en behulpsaam met al die reëlings. Ek en my dogter het veilig, warm en sorgvry geslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter V - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende gasvrou.

Het gereeld opgevolg of ons reg is. Baie vriendelik. Baie stil. Baie veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marina V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde vir geld en baie netjies.

Gasvrou het seker gemaak ons vind die gastehuis, bevestig met hoe laat ons gaan arriveer en verblyf was skoon, netjies en alles wat ons verwag het. Sal weer daar gaan bly en die plek aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kington Guest-suite se terugvoer

Baie dankie Marina, julle is welkom terug enige tyd.

Kington Guest-suite
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mariette Nook 18, Pretoriuspark, 0081, Gauteng
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAacLtqUpHBVy45XR3AOkspb9h2NybhrDFz3P0xjME94cV9wToRK?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 18 Mariette Nook Pretorius Park 0081 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.810892 28.309686
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem