Kingwoody Lodge
Opsomming van Resensie
Sarie S - Des 2020
Gemiddeld
Baie goeie diens en kuierplekkie.
Nadene C - Des 2020
Gemiddeld
Rustige, aangename verblyf met baie vriendelike mense.
Stephanus B - Sep 2020
Gemiddeld
Baie lekker gewees.
Henno D - Jan 2020
Gemiddeld
Teen die prys is dit 'n bargain.
Cobus V - Okt 2019
Gemiddeld
Ons het lekker gekuier, moes langer gegaan het!
Christie K - Okt 2019
Gemiddeld
Heerlik, vriendelik en behulpsaam.
Johan B - Des 2018
Gemiddeld
Dit was 'n aangename verblyf by Kingwoody.
Peta S - Nov 2018
Gemiddeld
Aangename verrassing!
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
Pleasant surprise!
I was pleasantly surprised by this establishment. It is conveniently placed as a stop over, the bungalows have everything you need, the surroundings are so lovely and it is very reasonable priced. Would definitely recommend!
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Jan V - Sep 2018
Gemiddeld
Die verblyf is selfsorg en alles was in orde, netjies en skoon.
Lees meerPieter N - Sep 2018
Gemiddeld
Goeie waarde vir geld. Vriendelike, persoonlike diens.
Carla O - Aug 2018
Gemiddeld
Baie skoon en netjies.
Arthur D - Mrt 2018
Gemiddeld
Moenie "royal treatment" verwag nie.
Heather S - Jan 2018
Gemiddeld
Rustig en skoon.
Donnè S - Des 2017
Gemiddeld
Rustig.
Johan W - Nov 2017
Gemiddeld
Rustig en waarde vir geld.
Heinrich H - Okt 2017
Gemiddeld
Baie aangenaam en vriendelike diens.
Piet P - Okt 2017
Gemiddeld
Baie rustig.
Cathryn C - Jul 2017
Gemiddeld
Good value for money.
Margaret J - Apr 2017
Gemiddeld
Lekker rustig om net bietjie te ontspan in die natuur.
Eben L - Okt 2016
Gemiddeld
Goeie waarde vir geld.
Ig V - Sep 2016
Gemiddeld
Die moeite werd.
Johan E - Mei 2016
Gemiddeld
Dit is gerieflik, naby die dorp en skoon.
- Kapasiteit: 16 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Potloodspruit 30, Lydenburg, 1120, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom