Kinklewood Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Kinklewood Lodge is sentraal geleë in Kloof, 'n pragtige voorstad van Durban. Dié lieflike huis is onder die newelstreek, maar bo die humiditeit van die kus geleë. Dit is net 'n paar minute van restaurante en winkels af, maar is tog naby die manjifieke Krantzkloof Natuurreservaat.

Die verblyf bestaan uit 2 volledig toegeruste kamers wat elk sy eie privaat ingang en en suite-badkamer het.

Op mooiweersdae kan ons ontbyt op die grasdak-dek buite voorsit. Die dek kyk uit oor die inheemse tuin met 76 voëlspesies wat gaste kan sit en dophou, of mens kan net sit en ontspan met 'n skemerkelkie in die hand.

Veilige parkeerplek word voorsien en faks- en internetgeriewe is beskikbaar.

Ons is slegs 20 minute se ry vanaf Durban se middestad en die strandfront af. Pinetown, New Germany en Westmead is slegs 7 minute weg en Pietermaritzburg 30 minute.

Kenmerke

  •  Braaiplek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Forex
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Kinklewood Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R700 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]