Kinmel Guest Farm
Beskrywing
Die chalet is oopplan met 'n kombuis, etenstafel en 'n sitarea met 'n enkelbed, 'n TV met Easyview en 'n kaggel. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf en stoofplate toegerus. Die slaapkamer is op die boonste verdieping en een van die kamers het 'n koningingrootte-bed, die tweede kamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 3 enkelbeddens. Stoep-deure lei na die groot onderdakstoep met 'n ingeboude kaggel en uitsig op die Drakensberg.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Verekombers
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in
Selfsorg.
Kansellasiebeleid - Streng
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die chalet is oopplan met 'n kombuis, etenstafel en 'n sitarea met 'n enkelbed, 'n TV met Easyview en 'n kaggel. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf en stoofplate toegerus. Die slaapkamer is op die boonste verdieping en een van die kamers het 'n koningingrootte-bed, die tweede kamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 3 of 4 enkelbeddens. Stoep-deure lei na die groot onderdakstoep met 'n ingeboude kaggel en uitsig op die Drakensberg.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Verekombers
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in
Selfsorg.
Kansellasiebeleid - Streng
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 16 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Kinmel-plaas, Rhodes, 9787, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom