LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Kirkwood | LekkeSlaap
+3

Kirkwood

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cuckoo-laan 4, Hilton, 3245, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag(plek vir 4)

Beskrywing

Kirkwood is 'n netjiese selfsorgwoonstel op 'n residensiële perseel in Hilton en het sy eie ingang. Hierdie erf skuil in 'n stil laan wat net 5 km vanaf The Quarry Centre is. Dit is naby aan van die bekendste privaat skole in Hilton en Pietermaritzburg geleë, asook naby restaurante en winkels.

Die woonstel is geskik vir 4 gaste en het 'n oopplan-uitleg. Die slaaparea het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens en die badkamer het 'n stort, 'n bad toilet en 'n wasbak. Daar is 'n sitarea en die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstofie, oond en 'n mikrogolfoond, ketel en broodrooster toegerus. Gaste kan hul maaltye om die etenstafel vir 4 geniet.

Verder is daar 'n welige tuin met pragtige uitsigte en 'n swembad waarin gaste kan baljaar. Veilige parkeerplek is beskikbaar en spyseniering kan op versoek gereël word.

Slaapplek

’n Bespreking by Kirkwood sluit in:

Dubbelbed Dubbelslaapbank
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
1 xDubbelbed
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Cuckoo-laan 4, Hilton, 3245, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cuckoo-laan 4, Hilton, 3245, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcec40ce7de5b2c86e313944bd1dc8f2d617026818d0cb0261449a8c47125542877420e99fe09e87494c197b59e8d31ebf71b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200  per nag(plek vir 4) 4 Cuckoo Lane Hilton 3245 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.569161142413 30.299681404507
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!