Kitchen51 Cottages
- Kapasiteit: 25 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: B1, Geduld Plaas Nr 51, Keetmanshoop, 0000, Karas
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 465 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Kitchen51 Cottages is op 'n skilderagtige plaas 40 km buite die dorp Keetmanshoop, reg langs die B1 in Namibië. Hierdie verblyf is die ideale wegbreekplek vir vriende en familie wat Namibië wil verken en die stilte wil geniet.
Verblyf word in 7 losstaande eenhede gebied. Die tripelkamer bied slaapplek aan 3 gaste, en die gesinskamer bied slaapplek aan 4 gaste. Elke eenheid het 'n etenstafel met sitplek vir 4, lugversorging, gratis WiFi, 'n privaat en suite-badkamer en 'n stoep met 'n etenstafel en stoele.
Gaste kan aandete vooraf bestel wat by hul kamer afgelewer sal word, of hulle kan die gemeenskaplike braaigeriewe geniet wat 'n braairooster, kasserol en vuuraanstekers insluit. Die verblyf het veilige parkeerplek en 24 uur-sekuriteit. In Keetmanshoop het gaste toegang tot verskeie plaaslike geriewe, soos winkels en restaurante.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Tee
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Jeanette Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 7 maande
Ligging
- B1, Geduld Plaas Nr 51, Keetmanshoop, 0000, Karas
- Gaste dink Kitchen51 Cottages het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 25 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: B1, Geduld Plaas Nr 51, Keetmanshoop, 0000, Karas
- Alle ouderdomme is welkom