Pietermaritzburg Akkommodasie by Kitchener Cottage | LekkeSlaap
+10

Kitchener Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kitchener-weg 16, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 095 per nag (vir 4 persone)

Beskrywing

Kitchener Cottage is in Clarendon, Pietermaritzburg en bied gehalteverblyf aan 'n gesin, sakereisigers of vriendegroepe. Dis naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.

Dié tuinkothuis is op die eienaar se perseel en beskik oor 1 slaapkamer met slaapplek vir 4 gaste. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die leefarea het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad, stort toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus.

Die sitarea het gemaklike banke en 'n TV met DStv, en die eetarea het genoeg sitplek. Gratis WiFi en braaigeriewe is beskikbaar.

Gaste het toegang tot parkeerplek vir 1 voertuig op die perseel.

Slaapplek

’n Bespreking by Kitchener Cottage sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Kitchener-weg 16, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 095
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R1 095
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kitchener-weg 16, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAASDPhX3v6I9AY8E0LrVyIhwmbXJ1VymrXyt4puMvPawCBXK7748?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 095  per nag (vir 4 persone) 16 Kitchener Road Pietermaritzburg 3201 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.598490754226 30.359400821461
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za