Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kite View 1

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Luke Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 86

Jaar gelys 10

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 34 resensies vir Kite View 1
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Sandra T - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooiste uitsig en naby aan die rivierstrand.

Heerlike plek om te bly. Rustig en op 'n stil straat. (Ons was buite die vakansie tydperk.) Luke was baie vriendelik, gaaf en het ons maklik gehelp met ons vrae.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alwyn B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alwyn B
Enkelreisiger

Kuier was 'n groot sukses.

Huis was uitstekend geleë met alles wat nodig is om 'n kuier suksesvol te maak. Die ondersteuningsdienste was eerste klas. Dankie, Lucas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ryan M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Braai met familie en moontlik die beste uitsig in die dorp.

Lekker rustig! Ons was daar saam met familie van George af, hierdie was die beste manier om die naweek te spandeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zenith V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zenith V
Gesin met klein kinders

Baie lekker in 'n rustige omgewing.

Ons as 'n gesin en vriende het baie lekker gekuier daar vir die naweek. Goeie ligging.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helene H - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helene H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gekuier.

Alles 5 sterre. Heerlik gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frans J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans J
Saam met vriende

Skoon en goed toegerus. Pragtige uitsig.

100%. Alles baie goed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques C - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques C
Saam met vriende

Lekker vakansie huis met die mooiste uitsig!

Heerlik gekuier in Kite View 1 met 'n ongelooflike mooi uitsig! Kan dit beslis aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anton F - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anton F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful view.

Nice spacious place. Excellent view, nice layout and area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jean-pierre M - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean-pierre M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was die moeite werd en 'n awesome plek.

Die naweek was 'n awesome wegbreek en die plek was baie lekker - braaiplek en speelkamer. Goeie waarde vir geld. Sal beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sureta M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sureta M
Saam met vriende

Lieflike huis met alles wat jy nodig het in.

Ons het heerlik gebly met die mooiste, mooiste uitsig. Wind is onplesiering op stoep by braai area aangesien dit 'n oop stoep is. Geen klagtes nie, alles was netjies en skoon. Vriendelike gasheer Luke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Blanch W - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Blanch W
Gesin met klein kinders

Baie netjies en skoon, alles in wat jy by huis het, jy't niks tekort nie. Leefarea is net baie koud.

Ons het so lekker gekuier, niemand wou huistoe nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kite View 1 se terugvoer

Ek is baie bly julle het dit geniet. Volgende keer sal ek vir julle hout daar lLos vir die kaggel. Dit sal dit lekker warm maak.
Groete, Luke.

Kite View 1
Retha K - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsig. Alles wat nodig is in eenheid.

Het ons verblyf baie geniet. Baie sentraal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theresa P - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa P
Gesin met klein kinders

Uitstekend.

Dit was 'n ruim en netjiese skoon huis. Ek sal dit vir langer wou gebruik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Pieter V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie akkommodaise met 'n wonderlike uitsig.

Ongelukkig was ons daar op 'n stadium wat die wind verskriklik gewaai het. Dit was so erg dat ons nie eers op die strand kon gaan loop nie. Ons het basies die hele naweek in die huis spandeer en TV gekyk. Ons het die omgewing verken deur rond te ry maar kon omtrent nie uit die voertuig klim nie omdat die wind te erg was. As ons die skuifdeur na die balkon oopgemaak het, het daar 'n stormsterk wind die huis ingewaai en moes ons die deur weer dadelik toemaak. Dit was baie onaangenaam. Dit is nie die eienaar se skuld nie want mens kan nie die weer bestel nie, maar gaste moet bewus wees daarvan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kite View 1 se terugvoer

Ek is jammer Dat die wind so gewaai het. Dit is ook die tyd van die jaar waneer die Kite surfing goed is. Gelukig is dit nie altyd so nie.

Kite View 1
Nico H - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nico H
Gesin met klein kinders

Ons geniet die uitsig oor die Breederiviermonding.

Ons geniet ons verblyf ten spyte van die weer. Eenheid is ruim is netjies gemeubileer. Die uitsig is werklik wonderskoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ruve Williams W - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruve Williams W
Saam met vriende

Beter as die beste.

Kite View 1 sien my beslis weer, ek wens ek kan fout vind, maar daar is niks. Pragtige huis met alles in. Wil net baie dankie sê vir Luke ook.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henriette V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Henriette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kite View 1 is groot met baie geriewe en 'n pragtige uitsig.

Goed uitgerus in 'n mooi plek. Die wasmasjien en tuimeldroër was 'n bonus, want ons het regte Kaapse weer beleef met wind en reën. Die stofie in die huis het gehelp vir die yskoue dae maar die rookreuk wat heeltyd in die huis gehang het was nie aangenaam nie. Ons sou eerder 'n verwarmer verkies het want die reuk van rook het sinusprobleme by ons veroorsaak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mohammed J - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mohammed J
Saam met vriende

Beautiful balcony views, the house is well-maintained and very close to the beach.

Beautiful as always and enjoyed the stay in Witsand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sharon P - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon P
Enkelreisiger

Perfect location with a wonderful view over the estuary.

The weekend at Kite View 1 was amazing. Great accommodation with space for three couples and a large entertainment area and inside fireplace. The balcony and braai area had unobstructed views overlooking the river. Fishing was excellent with a direct path to the river. Will definitely be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jenni M - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenni M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stunning views and great location.

We were lucky to have only one windy day when you cannot open balcony doors but on the other calm days, it was fantastic and peaceful. Full DStv package and great Wi-Fi, although with such stunning views, we hardly needed it. We took our little yorkie dog along and although the height worried us, the balcony is well secured and safe. Would totally recommend staying here.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
David Roux T - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David Roux T
Gesin met klein kinders

Heerlik.

Tevrede, netjies, goed versorg met alle geriewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elma N - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Elma N
Saam met vriende

Baie gerieflik, 'n pragtige uitsig.

Baie lekker gebly, baie netjies met alle toebehore. Net een probleem, alhoewel hulle hond vriendelik is, is daar geen tuin of grond waar die hond uitgelaat kan word nie. Hond moes heeltyd in huis gehou word en kon nie op sy eie buite gelaat word nie. Uitgang direk in straat!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dianne C - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dianne C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kite View 1 het al ons verwagtinge oortref.

Die akkommodasie en uitsig was absoluut soos die webtuiste dit beskryf het. Uitsig was ongelooflik en akkommodasie gerieflik en goed toegerus met alle benodigdhede en meer. Ons verwagtinge was totaal oorskry! Baie dankie vir die goeie diens en kommunikasie wat ons ontvang het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jorina D - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jorina D
Gesin met tieners

Rustig en ontspannend.

Ongelukkig nie 'n binnebraai nie. Wind waai altyd. Honde was toegelaat. Skoon, netjies en mooi uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kite View 1 se terugvoer

Hi Jorina
Ek is bly julle het die huis geniet. Jammer oor dir wind, maar ons sien u weer as die walvisse kom.
Groete
Luke

Kite View 1
Jurie Z - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jurie Z

Wonderlik!

'n Plek wat voldoen aan alle behoeftes - of jy een of meer watersporte wil beoefen en of jy net wil ontspan en wegbreek. Vinnige WiFi, alles wat jy soek vir 'n braai, gerieflike meubels, meer as genoeg ruimte vir 6 mense, naby die strand, ongelooflik uitsig deur groot skuifdeure (as die wind waai) of op die groot stoep (as die wind nie waai nie!).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise V - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise V

Pragtige plek en uitsig.

Baie mooi uitsig!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tara N - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tara N
Gesin met tieners

Perfect facilities for an older family.

A perfect place with enough space for an older, big family. Full DStv package and WiFi. Stunning view and easy access to the river and beach. House has all amenities needed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Concha B - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Concha B

Pragtige uitsig.

Die uitsig vanaf die stoep is pragtig en volgens ons die beste ligging in die hele Witsand (met 'n uitsig op die rivier en die see). Die huisie was gerieflik ingerig en netjies en skoon. Ek noem net daar is twee badkamers en nie drie badkamers soos wat in die beskrywing staan nie (nie 'n probleem nie, maar tog verkeerd verstaan). Ons het baie lekker hier gebly en sal vir seker terugkom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Herman B - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Herman B
Saam met vriende

Regtig oulik, die feit dat jou troeteldier kan saamgaan is 'n bonus!

Regtig 'n lekker plekkie. Luke was baie behulpsaam met reëlings en optel van sleutel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maryke L - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke L
Gesin met tieners

Heerlike huis!

Bietjie onprakties met net 3 dubbelbeddens. Sou verkies dat daar ten minste in een kamer met 2 enkelbeddens is. Maar steeds baie lekker naweek gehad!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lindsay V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindsay V
Saam met vriende

It was a lovely house with a fantastic view!

We had a lovely stay at Kite View 1 and enjoyed a fantastic view. Our son really enjoyed the sand dunes and beach. Loved the fishing and enjoyed every moment of our holiday.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marianna B - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marianna B

Die mooiste uitsig en die rustigheid.

Die regte plek vir 'n rustige paar dae. Die mooiste uitsig met die wit sandduine en see in agtergrond. Baie dankie aan Luke vir die vriendelike ontvangs en al die nodige inligting. Baie dankie ook vir 'n baie netjiese huis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henriette K - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henriette K

Asemrowend!

Vriendelik ontvang deur Luke. Gaan verseker weer daar bly. Alles netjies in die eenheid. Alle verwagtinge oortref.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannelie B - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aan al ons behoeftes voldoen.

Luke was baie vriendelik en behulpsaam gewees. Die ligging is perfek vir "Kite surfing". Kan dit definitief aanbeveel, was 'n goeie ondervinding gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 650
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R1 650
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R1 650
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kabeljoustraat 14, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAArbXSt8Ohec6eo63VSw5YjgQqOylV6m5gG1avbD9IfixrCGCaTA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag, vir 6 mense 34 5 1 5 14 Kabeljou Street Witsand 6666 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.395806429346 20.847446060944
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem