Kitesurfer’s Paradise Bloubergstrand
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Shell Road, The Bay, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R1 249 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Kitesurfer’s Paradise Bloubergstrand is 'n gerieflik gemeubileerde woonstel met 'n uitsig oor die see en bied slaapplek aan 2 gaste. Die woonstel is ideaal vir 'n paartjie, enkelreisigers of vlieërbranderplankryers.
Dié ateljee-woonstel is op die tiende verdieping en beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n privaat badkamer met 'n stort.
Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, eetgerei, breekware, potte, panne en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n etenstafel. Let asb. daarop dat die woonstel nie 'n TV het nie. WiFi is beskikbaar en die leefarea lei na 'n klein balkon.
Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad, en 'n wassery wat met muntstukke werk.
Kitesurfer’s Paradise Bloubergstrand is slegs 200 m van die strand af en binne stapafstand van 'n bushalte en die gewilde Doodles restaurant.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Dirk Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 14
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Shell Road, The Bay, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Kitesurfer’s Paradise Bloubergstrand het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Shell Road, The Bay, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang