Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kitty Guest House

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 27 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 15 Florence Street, Oakdale, Bellville, 7530, Wes-Kaap
  • Vanaf R697 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Kitty Guest House is in die hartjie van Bellville geleë en bied gerieflike verblyf wat ideaal is vir sakereisigers en vakansiegangers.

Gaste kan kies uit 12 goed ingerigte kamers, elk met sy eie privaat badkamer. Die kamers beskik oor gemaklike beddens, sagte duvets, kraakvars linne en privaat ingange. Bykomende geriewe sluit 'n TV, tee- en koffiemaakgeriewe en komplimentêre WiFi in om jou gedurende jou verblyf verbind te hou.

Gaste het toegang tot die gemeenskaplike kombuis wat goed toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe.

Die welige, lowerryke tuine skep 'n rustige agtergrond vir ontspanning, terwyl die gemeenskaplike braai-area gaste nooi om te ontspan. Kitty Guest House is ideaal geleë om die area te verken, net 2,5 km vanaf Tygervallei Winkelsentrum en 6 km vanaf Tygerberg Natuurreservaat. Met jou voertuig veilig geparkeer, is 'n rustige nagrus in Bellville op hande.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Wasgoeddiens
Toeganklik vir kosaflewerings-apps
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste

Ligging

  • 15 Florence Street, Oakdale, Bellville, 7530, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 697
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 697
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 27 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 15 Florence Street, Oakdale, Bellville, 7530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd9a34aaf84fe6a230bbe9322b357716a329457eee89da9ae629ee83d619cbeb517707b84ff85810a2809945c4a34a1c046e5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R697 per nag (plek vir 2) 15 Florence Street Oakdale 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 10:00-22:00 11:00 -33.894226718852 18.632472776686

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang