Kiwara Guesthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Kiwara Guesthouse bied stylvolle verblyf in Randburg in Johannesburg. Die gastehuis is naby hoofweë en winkelsentrums geleë.

Daar is slaapplek vir 14 gaste in 6 individueel versierde kamers, elkeen ingerig met lugversorging en 'n en suite-badkamer. Die slaapkamers het elkeen 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamers het 'n bad en 'n stort. Die kamers beskik elkeen oor 'n TV, elektroniese kluis, kroegyskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n werkstasie en lugversorging.

Die gastehuis het WiFi, 'n teaterstyl sitarea met plek vir 10 gaste, 'n gimnasium, daktuin, konferensiegeriewe en parkeerplek is beskikbaar.

Besienswaardighede in die omtrek sluit Brightwater Commons WInkelsentrum, Delta Park, Eagle Canyon Buiteklub, Croc City Krokodilplaas en die Coca-Cola Dome in.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart

Geriewe

  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gimnasium
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Internet
  •  Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Kiwara Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R900 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false