LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Kiwara Guesthouse | LekkeSlaap
+32

Kiwara Guesthouse

4 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 4 resensies vir Kiwara Guesthouse
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Melanie K - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie K

Fanaties.

Beslis my gunsteling oornag-akkommodasie in 'n lang tyd. Persooneel is so vriendelik en beleefd.

Mariah H - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariah H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very very friendly owner, great food and very homey.

The owner was very friendly and very helpful, the place is very clean and neat, the food is fresh and delicious.

Jaco S - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco S
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Moet-bly vir jou volgende reis.

Van ontvangs en ontbyt was uitstekend. Suzanne het ons verwelkom en ons dadelik laat tuis voel. Die kamer waarin ons gebly het (Ancient Rome) was puik met 'n ruim dubbelstort en baie gemaklik ingerig. Ons sien julle weer!

Kiwara Guesthouse's terugvoer

Beste Jaco

Baie dankie, dit was vir ons heerlik om jul te ontmoet en te kon gesels. Tot volgende keer.

Kiwara Guesthouse
Annett K - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annett K
Gesin met klein kinders

Uitstekend! Ek is baie beïndruk!

Die ontvangs was warm en gasvry. Die plek smaakvol en deftig. Ontbyt was keurig en heerlik! Alles was perfek. Die buurt was rustig en stil.

Kiwara Guesthouse's terugvoer

Beste Annett,

Baie dankie, dit was heerlik om die familie te ontmoet. Hoop om julle weer in die toekoms te sien!

Vriendelike groete,
Kiwara Guesthouse

Kiwara Guesthouse
Vanaf R1 050
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 050
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 050
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Swazistraat 6, Northcliff, Randburg, 2115, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ5MTAwN2UyLWZjNTYtNGI3ZS1iMzgwLWZjMTA0OTM0MDM4ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050  per nag (vir 2 persone) 4 5 1 5 6 Swazi Street Northcliff 2115 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -26.153574506429 27.971336580813
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!