Lambertsbaai Akkommodasie by Klaas Betjie Holiday Cottage | LekkeSlaap
+5
+5

Klaas Betjie Holiday Cottage

  • Vanaf R750 per nag (vir 4 persone)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 02:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Klaas Betjie Holiday Cottage is in Lambertsbaai geleë. Dié klein vissersdorpie in die Wes-Kaap is sowat 280 km van Kaapstad af en vorm deel van die Sederberge Munisipaliteit. Klaas Betjie Holiday Cottage bied besoekers 'n unieke en onvergeetlike ervaring.

Die kothuis het 2 ruim slaapkamers en 'n badkamer en bied slaapplek vir tot 4 gaste. Ander geriewe sluit 'n kombuis en sitkamer met 'n TV in. Daar is ook 'n patio met 'n ingeboude braai.

Ons kothuis is stapafstand van winkels en die hoofstrand af. Doendinge naby ons sluit visvang, voëlkyk, fietsry en swem in.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 38 resensies vir Klaas Betjie Holiday Cottage
Netheid
4.3/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
3.9/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Hoofweg, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • Gaste dink Klaas Betjie Holiday Cottage het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R750
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R750
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 02:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ3MzI3ODdiLWU3MjItNDQwYi1iNGRiLTY4Nzk3NzM5MTI3MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (vir 4 persone) 38 5 1 5 Main Road Lambert's Bay 8130 Wes-Kaap 086 999 0018 02:00-19:00 10:00 -32.093286927687 18.311419487
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za