LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Klaasvoogds Opstal | LekkeSlaap
+29

Klaasvoogds Opstal

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Geduld Plaas 251, Klaasvoogds Cottages, Klaasvoogds Oos, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 10
  • Vanaf R2 050 per nag (vir 4 persone)

Beskrywing

Klaasvoogds Opstal is 'n bekoorlike, luukse selfsorg-vakansiekothuis wat goed toegerus is vir langer kuiers. Die kothuis skuil in die pragtige Klaasvoogdsvallei aan die voet van die Langeberge.

Die erfeniskothuis wat van sonkrag gebruik maak, is in 1894 gebou en was die oorspronklike woonhuis op die plaas. Die huis is opgeknap, die inheemse styl en bekoorlike ou dakbalke is gehou, en kontemporêre kenmerke, soos groot skuifraamvensters en deure van hout en glas is bygevoeg om lig na die kothuis te lok en om gaste die uitstekende uitsigte te wys. Daar is 'n houtvloer, handgemaakte Franse hortjies, houtmeubels en olieverfskilderye in die huis.

Die kothuis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die oorspronklike pootjiesbad en 'n aparte toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens, 'n groot en suite-stort en 'n aparte toilet.

Die kombuis is ten volle vir selfsorg toegerus en sluit 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware in. Die eetarea het sitplek vir 4 gaste en die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel, kaggel en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die kothuis het 'n groot tuin met 'n stoep en uitstekende uitsigte.

Slaapplek

’n Bespreking by Klaasvoogds Opstal sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Geduld Plaas 251, Klaasvoogds Cottages, Klaasvoogds Oos, Robertson, 6705, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Geduld Boland Wes-Kaap
Vanaf R2 050
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R2 050
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Geduld Plaas 251, Klaasvoogds Cottages, Klaasvoogds Oos, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 10
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe1398f96141b1caaabb7d71e0a1300fb0fd517f33a460b2d64b509ca79e499ccf4130bf51a0028aa94ce2004d954f0e1d4b5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 050  per nag (vir 4 persone) Geduld Farm 251 Klaasvoogds Cottages, Klaasvoogds East 6705 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -33.8013096867 19.999046900892
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!