Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Klawerjas Flute Cottage

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Weeksdagaanbod

Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 15 Apr 2024 tot 31 Okt 2024.

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 15 Dec 2023 tot 13 Jan 2024 en 15 Dec 2024 to 13 Jan 2025.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 15 Dec 2023 tot 13 Jan 2024 en 15 Dec 2024 to 13 Jan 2025.

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 20% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 15 Apr 2024 tot 31 Aug 2024.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Tuin: Gaste kan in die tuin rondloop en mag vrugte of groente pluk om te geniet gedurende verblyf. Ongelukkig mag geen groente of vrugte van die perseel af verwyder word nie.
Rook: Rook is streng verbode in die kothuis en enige plek op die perseel. Indien gaste nie by hierdie reël hou nie, sal 'n boete van R1500 gehef word.
Partytjies/geleenthede: Nie toegelaat nie
Troeteldiere: Nie toegelaat nie.
Ongeregistreerde gaste/besoekers: Nie toegelaat nie. Die maksimum aantal gaste wat op die perseel toegelaat word is 4.
Geen geraas na 22:00 nie.
Eet/drink: Gaste mag nie in die slaapkamers eet of drink nie. Geniet asb. alle etes in die eetarea of buite op die stoep.
Braai-area: Gebruik die braaigeriewe op die stoep. Hout word voorsien. Die braaigeriewe by die swembad is slegs vir die gaste in die gastekamer. Die swembad mag wel deur alle gaste gebruik word.
Vullis: Gooi asb. alle vullis in die vullisdrom langs die yskas.
Wasgoed: Indien wasgoed gewas moet word, vra asb. die bestuurderes vir hulp.
Swembad: Die swembad is oop tussen 08:00 en 20:00. Gebruik van die swembad is op eie risiko. Gebruik asb. slegs aangewese swemhanddoeke by die swembad en moenie badhanddoeke na buite neem nie.
Breekskade: Rapporteer enige breekskade so gou as moontlik.
Neem slegs herinneringe huistoe: Moet asb. niks uit die kothuis verwyder nie. Dit sluit seep-/handeroomhouers in. Moenie met die kunswerke peuter nie en dit sluit die ontwerp op die yskas in.
Verlore sleutels: 'n Vervangingsfooi sal gehef word vir verlore sleutels.
Veiligheid: Skakel asb. alle ligte, die lugversorging en enige elektronika af indien gaste die kothuis verlaat. Maak ook seker die vensters is toe en sluit die deur.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R3 218
R3 218 R2 414
per nag (plek vir 4)
Vanaf R3 218
R3 218 R2 414
per nag (plek vir 4)
Vanaf R3 218
R3 218 R2 414
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Klawerjasplaas, Klaasvoogds Wes, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc34e5d9cf8e57d254ff9bd8b18510410cf4d6595baf12048d4e826657c563265aae677729be9b7bf4e86272fd917c8b6eb1c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 218 nouVanaf R2 414 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 Klawerjas farm Klaasvoogds West 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.798085392441 19.984274485931
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem