+31

Klein Akkerdraai Lodge

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Annandale Road, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 750 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Die Klein Akkerdraai Lodge is 'n pragtige Ou Kaaps-Hollandse huis, geleë tussen ou eikebome, en bied rustige luuksheid en skouspelagtige uitsigte oor die blou berg. Die lodge is halfpad tussen historiese Stellenbosch en Somerset-Wes geleë, in die hartjie van die Vierpasse-roete, en is die ideale basis vanwaar jy die beste van die Kaap kan verken.

Verblyf word aangebied in elegant gemeubileerde kamers, met groot gemaklike beddens en 'n kalm, skilderagtige styl. Elke kamer beskik oor 'n haardroër, 'n TV met 'n verskeidenheid DStv-kanale en WiFi-internettoegang.

Slaap diep en word wakker met 'n pragtige uitsig oor die wingerd.

Die lodge bied 'n groot, gemaklike gaste-sitkamer en -eetkamer, sowel as 'n buite-eetkamer met 'n ingeboude braai. Gaste kan 'n verfrissende duik in die swembad neem of ontspan op een van die sonstoele.

Daar is pragtige plase, vrugteplase, wingerde, historiese dorpe en dorpies, en asemrowende berguitsigte in hierdie streek. Die Vierpasse-roete lei ontdekkingsreisigers deur die valleie van die Eerste- en Bo-Bergriviere na Somerset-Wes, Grabouw, Franschhoek en Stellenbosch. In die lente blom hierdie deel van die wêreld met veldblomme. In die somer en herfs is die vrugteplase gelaai met appelkose, perskes, appels en druiwe. Aarbeilande voeg hul bedwelmende geure by die kristalhelder lug. In die winter is die groen varsheid 'n plesier om te aanskou.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.4
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
Colin B
Saam met lewensmaat
5.0
Excellent value for money. We unfortunately could hear every step of the guests in the room upstairs, but we still enjoyed our stay and...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2025
Mandy T
Saam met lewensmaat
5.0
Relaxing. Lovely room with a comfortable bed. Breakfast was great.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2025
Marlene D
Besigheidsreis
5.0
Excellent. Homely, clean, comfortable.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025
Dot W
5.0
Great location, beautiful kamers, baie lekker geslaap en gekuier. Ongelooflik lekker gebly en ontbyd. Baie dankie Linda en Estelle.
Apr 2025
Patricia R
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het heerlik gebly. Alles was skoon en netjies en die diens was puik. Sien sterre.
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Martie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Annandale Road, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Klein Akkerdraai Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 750
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 750
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Annandale Road, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9dbda7bd3075b9570ac875e5c19c37521de96c12e8817c441167504b18deefa1ee58c9d76848ed0bcc6698d1391655c3465d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag, vir 2 mense 18 5 1 5 Annandale Road Stellenbosch 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.996989352526 18.830127025795
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang