2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Rex Road, Plot 291 Farm 332JQ, Rustenburg, 0299, Noordwes Sien kaart
Beskrywing
Klein Eden – The Bush Baby is geleë in Rustenburg, 'n dorp aan die voet van die Magaliesbergreeks. Dit is ideaal vir gaste wat wil ontsnap aan die gewoel en gewerskaf van die stadslewe.
Hierdie eenheid het 'n oopplan-uitleg en bied slaapplek vir 2 gaste. Dit is gemeubileer met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Die eenheid beskik ook oor 'n kombuis wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe.
Gaste sal toegang hê tot gratis WiFi en veilige parkering.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Simone Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 2
Resensies 5
Op LekkeSlaap 10 maande
Ligging
- Rex Road, Plot 291 Farm 332JQ, Rustenburg, 0299, Noordwes
- Gaste dink Klein Eden - The Bush Baby het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Rex Road, Plot 291 Farm 332JQ, Rustenburg, 0299, Noordwes
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang